Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6547 reviews.

Langebaan, West Coast

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Ideal, perfect and lovely travel destination."

St Helena Bay, West Coast

Hartsplek

"Die mooiste plek. Weer was fantasties. Mooiste maanopkoms van my lewe gesien!"

St Helena Bay, West Coast

Sandy Footprints

"Ongerepte natuurskoon en kilometers veilige strande. Het heerlik daar gebly."

Paternoster, West Coast

Paternoster Hotel

"Dankie vir vriendelike diens."

Jacobs Bay, West Coast

Sea La Vie

"Mooi rustige dorp."

Lamberts Bay, West Coast

Bokkomblommetjie

"Lambertsbaai is 'n uitsonderlike plek met wonderlike mense. Sal enige dag weer teruggaan!"

Yzerfontein, West Coast

Fairview

"Pragtige, skoon Weskusdorpie met fantastiese strand en volstruisies in die pad, dis uniek."

Strandfontein, West Coast

Mosines

"Pragtige kusdorpie aan die Weskus. Lieflike lang strand om op te gaan stap."

Klawer, West Coast

Lemoenkloof Farm

"Pragtige plekkie."

Velddrif, West Coast

Riverview

"Baie aktiwiteite soos bv. voëlkyk en visvang op die rivier. Oulike eetplekke in Bokkomlaan."

Yzerfontein, West Coast

Sandy Feet

"Baie skoon en netjiese plek."

Paternoster, West Coast

Mythos

"Lekker baie winkels om rond te snuffel. En daai pizza plek se pizza's en roomys cone, was uit die boeke."

Langebaan, West Coast

The Nook

"Dis jammer dat betaling (toegang) vereis word indien van Club Mykonos se restaurante gebruik gemaak word."

Paternoster, West Coast

Paters Haven BnB & Self-Catering

"Dit is 'n wonderlike plek. Ons gaan verseker weer, ons verkies net 'n see-uitsig."

Paternoster, West Coast

Just Rest

"Very nice place, loved the early morning beach walk, felt very safe, the privacy that you have, and a very relaxed place, seeing the boats pulling early morning after their catch. Small town but very nice."

Yzerfontein, West Coast

Maartblom Gastehuis

"Ek sal langer en weer kom."

Dwarskersbos , West Coast

Lekke By Die See

"Ons ken Dwarskersbos redelik goed omdat ons ook baie in die karavaanpark deur gebring het, was dit tentopslaan of bly in die rondawel of huisies. Dit is 'n heerlike rustige dorpie waar 'n mens kan sit en regtig ontspan en jouself vind met die rustigheid van die dorp en nie die gejaag van die stad nie. Almal op die dorp is regtig baie vriendelik en sal enige iemand aanraai indien jy nog nooit in dwarskwersbos vakansie gehou het nie, gaan gerus en ondervind die rustigeheid wat dit jou bied."

Langebaan, West Coast

Paradise Beach Langebaan 5 Elara

"Veilig en skoon. Een middag laat het ons 'n uitgespoelderob karkas op die strand gesien(by Paradise Beach se strand self) maar die volgende oggend was dit weer skoon, so daar word gewerk daaraan om dit oral netjies te hou. Ongelukkig minag baie honde-eienaars steeds bordjies wat vra dat honde te alle tye aan leibande moet wees en dat eienaars die honde se nommer 2 moet optel en dis aaklig as so iets in die stappaadjie lê. Ek hoop daar sal iets aan gedoen word aangesien my iemand se skaaphond (ten spyte daarvan dat die eienaars hom bly roep het en hy nie geluister het) my man bestorm en heel aggressief gelyk het. Mens is nie lus vir konfrontasies met eienaars en ek hoop die tipe van ding kan opgevolg word sodat almal te alle tye gelukkig is."

Langebaan, West Coast

Club Mykonos Resort Langebaan

"Langebaan is an awesome place to visit. I won't mind going there over an over again."

Langebaan, West Coast

Ouma and Oupa's Self-catering Units

"A lovely little town with friendly people, a must-go destination if you have not been there as yet."

Strandfontein, West Coast

Heldersig

"Baie rustig deur die week. Sal weer soontoe gaan."

St Helena Bay, West Coast

Beach House Britannia Bay

"Be aware of loadshedding, the local shops have everything you could need, a peaceful town with friendly people."

St Helena Bay, West Coast

Sandy Footprints

"Sal dit aan almal aanbeveel."

Dwarskersbos , West Coast

Noordewind

"Net die MTN-ontvangs is baie swak tydens loadshedding."

Paternoster, West Coast

Astrandt 3

"Altyd pragtig, oulike winkels en gallerye, genoeg eetplekke met heerlike kos en strande is skoon en die see asemrowend mooi."

Yzerfontein, West Coast

21 on Bakoond

"Mooiste Weskusdorp."

St Helena Bay, West Coast

Die Skilpadjie

"Wonderlike, veilige area."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers