Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"Paternoster is 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en Tietiesbaai is beslis die moeite werd om te besoek."
"Ons het gekonsentreer op areas van belang vir voëlkykers en was nie teleurgestel nie. 'n Bootrit op die Bergrivier was 'n hoogtepunt asook 'n ontbyt in die bekende Bokkomlaan langs die rivier."
"Doringbaai is nie 'n luukse toeristebestemming nie, maar wel lekker lewe naby die natuur."
"Real old school Weskus feel meets upmarket modern Marina lifestyle. Bit of both worlds on the iconic Berg river and eco preserved vlei land seasonal home to hundreds of flamingos and other birdlife."
"Lambertsbaai is 'n uitsonderlike plek met wonderlike mense. Sal enige dag weer teruggaan!"
"Pragtige, skoon Weskusdorpie met fantastiese strand en volstruisies in die pad, dis uniek."
"Baie aktiwiteite soos bv. voëlkyk en visvang op die rivier. Oulike eetplekke in Bokkomlaan."
"Lekker baie winkels om rond te snuffel. En daai pizza plek se pizza's en roomys cone, was uit die boeke."
"Dis jammer dat betaling (toegang) vereis word indien van Club Mykonos se restaurante gebruik gemaak word."
"Dit is 'n wonderlike plek. Ons gaan verseker weer, ons verkies net 'n see-uitsig."
"Very nice place, loved the early morning beach walk, felt very safe, the privacy that you have, and a very relaxed place, seeing the boats pulling early morning after their catch. Small town but very nice."