Verified Reviews
West Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.
"As my kop en hart met mekaar worstel, sal dit beslis 'n opsie wees om te gaan vrede vind."
"Dwarskersbos has the most beautiful beaches and the friendliest people. Arrive a stranger and leave with new friends."
"Ons het meestal by die huis gekuier en op die strand tyd spandeer. Ek't nie gevind dat daar lekker restaurantjies en winkeltjies is soos in van die ander klein Weskusdorpies nie."
"Baie vriendelike inwoners wat sommer met ons kom praat het in Bean en Leaf. Het ook oralste veilig gevoel."
"Lots of interesting things to see and do for a small town. The Saturday morning market is a must and so is Simply Bee. There is also a butchery we never miss, stocking up on delicious sausage and other meat products. A huge nursery just outside Hopefield is worth a visit too. Paternoster and Langebaan are not far away if one wants to lunch or dine further afield."
"Soos met meeste Suid-Afrikaanse plattelandse dorpies is die armoede en werkloosheid baie hoog in die omgewing. Ongelukkig is die bedelaars op straat baie oorweldigend en laat dit mens somtyds onveilig voel. Ons gevoel is dat meer gedoen moet word om bedelary op spesifieke punte beter te beheer, en sal dit ook help as die gemeenskap dalk meer kan doen om die probleem te help verlig. Indien dit nie verbeter nie, is ek bevrees die dorp sal later daaronder lei met toeriste wat Lambertsbaai sal begin vermy, veral buite seisoentye."
"Lovely little fishing village with nice restaurants and little shops and a beautiful, long beach."
"Lovely little town with a beautiful beach. There are bushman paintings and great surf!"