Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6600 reviews.

Lamberts Bay, West Coast

Weskus Hokkie

"Lamberts Bay was disappointing as a destination. Although the beach was lovely, the small town was not inviting with few dining options."

Lamberts Bay, West Coast

Albatross No. 4

"Teleurgesteld dat ons nie die Malgas-eiland kon besoek nie, want dit is gesluit."

Paternoster, West Coast

Gonana Guesthouse

"Paternoster is die vakansieplek waarheen ek elke jaar sal gaan. Gasvryheid, veiligheid, see en hul mense. Baie om te doen en te sien."

Yzerfontein, West Coast

Raaswater

"Yzerfontein bied deesdae iets van alles - 'n wye verskeidenheid restaurante, veilige wandelpaadjies, 'n onverbeterlike lang strand en dis boonop baie na aan Kaapstad geleë."

Vredenburg, West Coast

Hier Rus Ons

"Nice and safe place."

Yzerfontein, West Coast

Sea Cottage

"Alles wat jy nodig het kan jy in die dorp kry. Ons het lekker gekuier in Yzerfontein."

Langebaan, West Coast

4Winde

"Such a beautiful place!"

Lamberts Bay, West Coast

Languedoc Verblyf

"Hierdie dorp het vriendlike mense wat baie behulpsaam is."

Paternoster, West Coast

Strandlopertjie

"O, te pragtig, maar te veel onwettige kreefstropers."

Paternoster, West Coast

Paternoster's De Oude Muragie

"Ons is so lief vir Paternoster! Stil, rustige dorp vir 'n goeie wegbreek!"

Langebaan, West Coast

Steenbokkie

"Lekker plekkies en restaurante om te besoek. Selfs die omliggende dorpies soos Jacobsbaai en Saldanha is naby."

Paternoster, West Coast

Aloe and Acacia House

"'n Dorpie om weer te gaan besoek."

Lamberts Bay, West Coast

Seemeeu

"Tipiese vissermansdorpie met uitstekende restaurante!"

Paternoster, West Coast

Salt Water House

"Baie mooi, veilige dorp met baie eetplekke en mooi strand."

Dwarskersbos , West Coast

Rusplekkie

"Lieflike dorpie aan die Weskus."

St Helena Bay, West Coast

The Lazy Daisies

"Pragtige dorpie - ek is al baie jare verlief op die plekkie, maar hierdie was my eerste naweekbesoek en ek was beslis nie teleurgesteld nie - vriendelike mense, lekker eetplekke in die onmiddelike omgewing. Die perfekte plek om te gaan om te ontspan! Naby genoeg aan Vredenburg en ander omliggende dorpies om vir uitstappies te gaan."

Strandfontein, West Coast

C Melody Selfsorg Eenhede

"Rustige wegbreek van die geraas, alhoewel vakansietye baie besig is."

Paternoster, West Coast

Strandhaus

"Baie mooi en skoon. Net bietjie baie smouse."

Yzerfontein, West Coast

Chez James

"Buy your bread from Rosemead Bakery."

Yzerfontein, West Coast

Only Sometymz

"The place itself is clean, the people are friendly."

Vredendal, West Coast

Melkboomsdrift Guest House & Conference Centre

"Afhangende van die tyd van die jaar sal verskillende bedrywighede gesien word in die wingerde. Die wynplase en restaurante en die mooi van die omgewing moet beleef word."

Lutzville, West Coast

Le Larich Accommodation

"Ek sal hulle vir almal aanbeveel. Was regtig verras met so 'n lekker plekkie, rustig en huislik. Baie dankie julle."

Paternoster, West Coast

Strandlopertjie

"Paternoster is mooi."

Paternoster, West Coast

Aloe and Acacia House

"Oulike, klein dorpie met 'n baie mooi see-uitsig. Mense is vriendelik."

Paternoster, West Coast

Marlyn and Dolfyn Self-catering

"Weskus seekos, restaurante om van te kies en keur. Winkeltjies met die mooiste snuisterye, At se galery. Tradisionele vissermanbootjies wat elke dag die dag se vangs terugbring land toe. Beslis aanbeveel vir elke toeris om te besoek."

St Helena Bay, West Coast

Die Skilpadjie

"St Helenabaai is baie mooi, bietjie stil vir ons, maar 'n mooi, unieke dorpie. Die snoek en chip baie lekker gewees by die hawe."

Page
Page 54 - Showing 1591 to 1620
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers