Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"Afhangende van die tyd van die jaar sal verskillende bedrywighede gesien word in die wingerde. Die wynplase en restaurante en die mooi van die omgewing moet beleef word."
"Ek sal hulle vir almal aanbeveel. Was regtig verras met so 'n lekker plekkie, rustig en huislik. Baie dankie julle."
"Weskus seekos, restaurante om van te kies en keur. Winkeltjies met die mooiste snuisterye, At se galery. Tradisionele vissermanbootjies wat elke dag die dag se vangs terugbring land toe. Beslis aanbeveel vir elke toeris om te besoek."
"St Helenabaai is baie mooi, bietjie stil vir ons, maar 'n mooi, unieke dorpie. Die snoek en chip baie lekker gewees by die hawe."
"Nice place to get away for some peace and quiet. Not far from other West Coast towns that one can visit."
"Eerste besoek. Die weer was ongelukkig sleg. Die natuur ervaring was great en mooi."
"Ons het by Die See Ster Kombuis gaan eet en hul kos was heerlik! Dit is 'n pet friendly restaurant."
"Lieflike dorpie. Ek is mal oor die plek. Voorstrandt Restaurant is een van my gunstelinge. Met die beste calamari ooit. Maak net seker jy book anders gaan jy nie plek kry nie."
"Velddrif is a very nice place with lots of activities and facilities to do and recommendable for everyone that wants to have a nice, relaxing, enjoyable and memorable time away."
"Ons beoog om a plot te koop in St Helena bay. Ons hou van die plekkie. Stil en skoon."