Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Welgemoed, Western Cape

Blomvlei Garden Cottage

"Baie sentraal geleë (Kaapstad, Stellenbosch, Somerset-Wes/Strand, Malmesbury ens). Baie mooi uitsig (veral in die aand) oor die laer dele, asook Tafelberg."

Plettenberg Bay, Western Cape

Masescha Country Estate

"Wonderlike toeristebestemming."

Kleinmond, Western Cape

Lekkerus

"Ek dink Kleinmond is 'n rustige dorpie waarvandaan mens lekker kan uitry. Die omgewing bied toegang tot lieflike aktiwiteite en agterpaaie soos gholfbane, wynplase en padstalle. Ek sal byvoorbeeld eerder op Kleinmond gaan oorbly as Hermanus en Kleinmond as 'n sentrale uitrypunt gebruik. Ons het lekker gebly, die Spar is uitstekend toegerus en hier is baie om te doen. Die hoofstraat was heel naweek lekker stil. Saans kon ek op die stoep sit en vir die see luister. Dit is lieflik! "

Bloubergstrand, Western Cape

602 Infinity

"Baie mooi strand, skoon, netjies en mense is baie vriendelik."

Lamberts Bay, Western Cape

Weskus Grotjie

"Dit is net jammer dat Lambertsbaai, soos alle mooi plekke so agteruit gaan, maar 'n moet besoek vir elkeen wat nog nie daar was nie."

Onrus, Western Cape

Strandloper Self Catering Units

"Pragtige, netjiese en stil area."

Yzerfontein, Western Cape

Oppi See

"Pragtige plek. Het verlief geraak op Yzerfontein."

Napier, Western Cape

Peace Valley Guesthouse

"Sou graag meer tyd daar wou spandeer."

McGregor, Western Cape

Ons Huisie

"Karaktervolle dorpie met interessante besoekpunte. Vriendelike diens, goeie restaurante. "

Clanwilliam, Western Cape

Marthinusrust Kliprant Kamp

"Rustige dorp en lekker ondervindings gehad."

Hartenbos, Western Cape

Riviera Hotel

"Heerlike vakansiebestemming alhoewel dit baie duur is en oor Desember-vakansies amper te besig."

Beaufort West, Western Cape

Biffie's Cottages

"Baie roekelose motorbestuurders!"

Citrusdal, Western Cape

Cederkloof Botanical Retreat

"Klein dorpie, maar het al die nodige. "

Mossel Bay, Western Cape

Paradise Found

"Kusdorpie wat elke keer jou hart steel wanneer jy daar is."

Hermanus, Western Cape

Brown Jug Accommodation

"Top! Heel gezellig plaatsje met goede voorzieningen en mooie boulevard en veel walvissen gezien."

Robertson, Western Cape

Paul Kruger 63

"Vriendelike en lekker."

Riviersonderend, Western Cape

Die Ponthuis

"Prentjie mooi! Die mense is uiters vriendelik en maak jou dadelik deel van die Riviersonderend-familie voel! Sal beslis weer daar gaan draai!"

Montagu, Western Cape

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"Dit is een van die mooiste dorpies op Roete 62."

Rawsonville, Western Cape

Slanghoek Mountain Resort

"Pragtige omgewing so tussen die wingerde en berge! Dorp se hoofstraat is geen advertensie vir die dorp of omgewing nie! Huidiglik is dit beter om die hoofstraat vermy!"

Witsand, Western Cape

Barnacles

"Baie mooi en rustig, maar tog nie heeltemal toegerus met winkels en eetplekkies nie."

Prince Albert, Western Cape

Karoo Khaya

"Ons het die "ghost walk" baie geniet. Pragtige, skoon dorp."

Hermanus, Western Cape

Penguino Guesthouse

"Netjiese, skoon dorp. Vriendelike en behulpsame mense. "

Doringbaai, Western Cape

Thornbay Accommodation

"Baie beslis sal ek die dorp aanbeveel."

Jongensfontein, Western Cape

Tidal Pools Self-catering Apartments

"Jongensfontein is beslis een van ons gunsteling bestemmings en sal dit weer besoek. Dit is skoon netjies en veilig."

Paarl, Western Cape

Madeliefie

"Paarl is 'n pragtige dorp. Naby aan die stad maar het steeds die plattelandse gevoel."

Page
Page 1011 - Showing 30301 to 30330
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers