Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Sal beslis weer gaan. Die riviermonding is fantasties en die tuine is baie netjies."
"Die Wimpy by die vulstasie het kragpunte vir selfone wat baie nuttig is en waardeer word terwyl ietsie geëet en gedrink word."
"Die lekkerste staproete gaan doen in die natuurreservaat en die dorpie se rustigheid is alles wat mens nodig het vir 'n lekker afskakel naweek."
"Personally I love Table View I always book around I like the security around as I have never experienced any crime, its my five star destination."
"Die Weskus is 'n uitsonderlike deel van SA. Dis altyd 'n bederf om daarheen te gaan."
"Meer behoort gedoen te word om toeriste in te lig van alles wat te sien en doen is in die omgewing."