Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Pragtige bestemming met pragtige privaat strand. Veilig en 'n lekker rustige area."
"Goeie toeristebestemming. Parkering bietjie knap andersins skoon en baie mooi instandgehou. "
"Seems to be a booming town with lots of construction going on everywhere. Mansions everywhere on the south side."
"Strande pragtiger en meer toegangbaar as wat ons verwag het. Goeie verskeidenheid eetplekke."
"Die mall is fantasties. Die winkels en eetplekke soos Wimpy en Spur in die mall is uitstekend."
"Citrusdal, with its rows and rows of orange trees with its throwback to yesteryear Museum and quaint Sandveldhuise, makes for a wonderful experience. Then there is the warmwater springs. Certainly not a town to just drive through, but worth a stop and stay for a few days. "
"Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus."
"Mooiste berge wat tydens sonsopkoms en sonsondergang in die mooiste kleure omtower word. "
"Paternoster is die mooiste dorpie! Het so lekker geëet by Voorstrandt en Square Spoon. Mooiste strand en wit huisies. Verlief op die plekkie! "