Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.
"Ideaal vir 'n rustige wegbreek en vir die wat lief is vir die natuur en stap."
"Vriendelike dorpie, net jammer die meeste restaurante was Vrydagaand (publieke vakansiedag) toe. Jy sal dink dit is die beste tyd om ektra geld te maak en toeriste te lok."
"Baie mooi dorpie met die vriendlikste mense. Genoeg verskeidenheid wynplase en alle plekke wat jy besoek gee jou 'n kaart van alles wat jy kan doen in Tulbagh. Sal graag wil sien hoe lyk die dorp met sneeu op die berge."
"Koud in die winter, oorgenoeg restaurante en baie besienswaardighede. 'n Juweel!"
"Beautiful and comfortable with all amenities nearby and definitely a must to go to."
Stellenbosch Central, Western Cape
Eendracht Hotel"Baie stil vir 'n sentrale sakegebied en so skoon. "
"Moenie net deur ry nie, hoe langer mens hier bly hoe meer ontdek jy. Die Bontebokpark was teleurstellend. Min wild en die paaie is maar sleg. "
"Alles wat mens nodig het vir 'n naweek se wegbreek is daar, of naby genoeg. Mal oor Franskraal."
"Dit is 'n baie oulike plekkie en natuurlik met die olyfplase en markie wat hulle bied maak dit nog meer aanloklik."
"Pragtige dorpie met daardie tipiese plattelandse gevoel. Soveel interessante dinge om te sien en te doen. Beans about Coffee en Mama Cuccina restaurant is uitstekende eetplekke."
"Beautiful and picturesque, with excellent wine farms and restaurants. Getting a bit pricey for locals though. Maybe more winter specials for locals? Love it in winter not so many tourists. Why not invest in a small vintage classic cinema for entertainment though, or offer more musical experiences. Hugenot Chocolates needs urgent help in chocolate packaging and retail presentation. I love supporting them but they lack flair."
"Montagu is 'n pragtige dorp om in vakansie te hou en daar is baie te sien en doen in die dorp en omgewing. Ons sal beslis terugkom."