Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Baie stil buite seisoen met beperkte fasiliteite soos kruidenierswinkels en restaurante. Die rivier is pragtig! Lekker lang wandelings op paadjies langs rivier en palingstroom. "
"Lot of friendly residents. Peaceful surroundings and plenty of different destinations for day drives. Interesting shopping opportunities. Eating out is made easy with plenty choices. "
"Robertson is altyd lekker! As jy nou kamp of in 'n hotel bly, daar is baie om te doen vir die hele familie en die mense is vriendelik. Die weer is partykeer onvoorspelbaar, so neem maar net klere vir elke seisoen."
"Die 4x4-roete naby Jongensfontein is baie lekker om te doen, vat so 45 minute en is baie mooi!"
"Dit is ons eerste keer in Montagu en kan nie wag om terug te kom vir 'n langer periode nie!"
"Interessante kontreiwinkels en eetplekkies langs Roete 62."
"Daar is 'n groot verskeidenheid aktiwiteite om aan deel te neem en restaurante om te beproe(f). Die omgewing is baie mooi en rustig."
"Daar is regtig baie, baie goeie geriewe. Van gastehuise tot restaurante om van te kies. Van die boonste gehalte. "
"Nature's Valley is definitief een van die mooiste bestemmings langs die Tuinroete, indien mens lief is vir die natuur en die see. Hemel op Aarde!"
"Beautiful living area - close to Gordon's Bay/Strand/Stellenbosch. Bit of a distance to travel to Cape Town, but highway is close by. "
"Alhowel ek Vredenburg nie as n toeristebestemming sal beskryf nie, is die dorp netjies, skoon en die mense vriendelik. Dit is wel baie sentraal tot ander toeristebestemmings soos Paternoster, Jacobsbaai, Saldanha en St Helenabaai."