Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35461 reviews.

Montagu, Western Cape

MonTQ Guest House

"Montagu verdien dat 'n mens vir 'n langer tydperk as net een nag daar deurbring om na al die geboue en geskiedenis te kyk."

Beaufort West, Western Cape

Cape Karoo Guesthouse

"Ons het 'n wonderlike dag deurgebring in die Karoo Nasionale Park. Ons sal dit hoogs aanbeveel vir diegene wat nog nie 'n tydjie gemaak het om die park te besoek nie. "

Stellenbosch, Western Cape

Boschhuis Apartments – Stellenbosch

"Stellenbosch is pragtig, skoon en 'n baie lekker plek om tyd te bestee. "

Campher's Drift, Western Cape

Apple Cottages

"Pragtige woonarea , boomryk met verskeie parke wat stap en ontspan lekkker maak. Ook heel veilige area - selfs saans voel jy veilig om te stap. Binne loopafstand van winkels dog baie stil en rustig. "

Die Galg, Western Cape

Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1

"A place that is quiet and only effected a bit by people, trails and nature at your leisure. "

Oudtshoorn, Western Cape

Kranskloof Country Lodge

"Pragtige plekkie, sal dit weer besoek. "

Knysna, Western Cape

Oyster Creek Lodge

"Goeie toeristebestemming en baie om te doen."

Struisbaai, Western Cape

Mermaid Guest House

"If you travel out of season, the place is almost empty. During SA holidays the place is packed someone told me."

Beaufort West, Western Cape

Ons Huisie

"Baie rustige dorp en skoon strate!"

Oudtshoorn, Western Cape

Gumtree Guest House

"A nice town with a ostrich-farm nearby."

Robertson, Western Cape

Magic TiPi at Lancewood

"Een van die mooiste en interresantste plekke in die land!"

Herold's Bay, Western Cape

Danke Ma

"Heroldsbaai is klein en baie pragtig. Dit is 'n uitstekende basis om die res van die Suid-Kaap te besoek as dagritte."

Prince Albert, Western Cape

Elfen House and Cottage

"Baie gawe mense en die potjiekos- en witblitsaand was sommer baie lekker en het interessante mense ontmoet. "

Britannia Bay, Western Cape

Absolute Beach

"Dis bitter mooi. Ek was ongelukkig net daar vir 'n troue, so het nie veel tyd gehad nie, maar sal graag wil teruggaan."

Jacobs Bay, Western Cape

16 Perlemoendraai Beach House

"Oulike winkeltjie by Jacobsbaai se ingang. Die huise en tuine in Jacobsbaai is oor die algemeen baie netjies en goed versorg."

Prince Albert, Western Cape

At 85 on Church

"Sal volgende keer langer moet kuier."

Hermanus, Western Cape

Fisherhaven Traveller's Lodge

"Pragtige bestemming, lekker rustige atmosfeer."

Blouwater Bay, Western Cape

Kyki-C

"Uitsig is baie mooi."

Britannia Bay, Western Cape

Accommodation @ Sea Trader

"Dis werklik 'n Weskus-juweel! Die plek is lieflik, rustig en die natuurskoon is ongelooflik. "

Mykonos, Western Cape

Speelhuis Collection

"Pragtig, pragtig verby!"

L'Agulhas, Western Cape

South Point Self Guest Lodge

"Daar is nie baie om te doen nie, buiten paar besienswaardighede, maar as jy wil "detox" is dit perfek."

Brandwacht, Western Cape

Feel @ Home

"Die ligging van Brandwacht is perfek en asemrowend. Baie stil en netjiese gebied, dis nie te ver van die dorp nie en is 'n welbekende gebied."

Table View, Western Cape

Awali Lodge

"Wat kan ek sê, als is so goed. Kaap is perfek!"

Elands Bay, Western Cape

E'bay Apartments

"Ons het hoofsaaklik gegaan om te gaan kreef duik en dit was baie suksesvol. Dis nie 'n baie lewendige dorp nie, maar ons nietemin lekker daar gekuier. Ons het egter gesukkel met die tolpad tussen Lambertsbaai en Elandsbaai. Ons het met die tolpad gery vanaf Lambertsbaai terug Elandsbaai toe, maar toe ons Elandsbaai aankom is ons teruggestuur om met die groot pad te ry."

Durbanville, Western Cape

Aurora Guest Units

"Durbanville is in 'n mooi omgewing en is goed geleë in alle rigtings vir toeriste vir dag-uitstappies in die Suid-Kaap- en Weskusgebied."

Struisbaai, Western Cape

Fagans

"Struisbaai is 'n tipiese vissergemeenskap en die lewe draai meestal om al die bedrywighede by die klein hawe. Baie rustige atmosfeer, en karre veilig om snags buite te los. Mooi omgewing en baie naby aan Agulhas en die natuurskoon is tipies dit wat jy van die Kaap kan verwag - dorp is skoon en word goed onderhou. Daar is nie groot winkelsentrums nie, maar al die basiese goed is in plaaslike kafees beskikbaar. Dis ideaal vir mense wat juis wil wegkom van stadsgewoel."

Bellville, Western Cape

Old Oak Guest House

"Dis 'n goeie buurt en sentraal geleë vir besigheid of aktiwiteite in enige ander plek in Kaapstad. "

Page
Page 1161 - Showing 34801 to 34830
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers