Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35461 reviews.
"The peace and wide views are stunning, small old towns with a rich history in between."
"Die rus en vrede, die ongereptheid en natuur is onbeskryflik. En daar is baie te doen in die omgewing as mens wil bedrywig of aktief wees. "
"Oulike plekkie. Aanbevelings oor restaurante sal welkom wees. En dalk 'n plek waar mens rugby as gesin kan kyk."
"Die plek is nie vir almal. As jy rustigheid en 'n laid-back atmosfeer soek, kortbroek en plakkies, dan is dit vir jou. En natuurlik vir vissermanne en -vroue. Die naaste mall is in George, maar Nella se Winkel is net 'n kortkop agter."
"Nice place with some magical views and a place to look if you want to buy a property."
"Dit is die middelpunt van baie besienswaardighede wat jy kan besoek. Dis 'n mooi omgewing en rustig."
"We loved it, small little village with lovely friendly people and great restaurant's."
"Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie."