Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35461 reviews.

Robertson, Western Cape

Paul Kruger 63

"Goed geleë vir ontspan, stil rustige area met soveel om te doen as jy 'n liefhebber van natuur is."

Die Boord, Western Cape

Curious Giraffe

"Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly."

Ladismith, Western Cape

Ladismith Manor

"Die dorpie is mooi. Die omgewing is baie interessant, veral die Seweweekspoort. Beslis die moeite werd om hierdie natuurwonder te besoek."

Struisbaai, Western Cape

Vidi's Place

"Pragtige dorp en mooi stande!"

Prince Albert, Western Cape

Wolvekraal Guest Farm

"Sou meer tyd wou gehad het om daar te spandeer."

Still Bay, Western Cape

See-Struis

"Ek dink Stilbaai is 'n lekke plekkie om af te tree want dis nog veilig en rustig en mens kan lang ente gan stap op die strande. Mooi skoon dorp."

Cape Winelands, Western Cape

Vredenhof Cottages

"Excellent route to travel. "

Witsand, Western Cape

Ittledoo

"Rustig met sy eie aangename karakter, as bergfietsryers sal dit lekker wees om inligting oor moontlike roetes in die omgewing te kan kry in brosure of op internet."

Durbanville, Western Cape

Three Oak Durbanville Gastehuis

"Durbanville het baie om aan enige toeris te bied. Die natuurskoon en omgewing pragtig. Restaurante puik."

Velddrif, Western Cape

15 Kingfisher

"Klein plekkie met minimale winkels wat vars produkte verskaf. OK Grocer is nie op 'n redelike standaard nie en vars produkte is af."

Vanrhynsdorp, Western Cape

Van Rhyn Guest House

"'n Baie oulike dorp wat moeite doen om toerisme te bevorder. ZAR Restaurant 'n moet om te besoek."

Prince Albert, Western Cape

Karoo View Cottage 1 - Kanon

"Oulike dorpie. Baie beter "Dorp van die jaar" as Fouriesburg."

Heatherlands, Western Cape

57 on Plover

"Heatherlands is a suburb of George close to restuarants, shops and with easy access to surrounding tourist destinations. "

Montagu, Western Cape

Montagu Vines Guesthouse

"Die omliggende natuur is baie mooi. Die swembad was oorvol en baie raserig. Die padstal was nie baie opwindend nie. Baie goedere wat in alle padstalle ook te vinde is"

Prince Albert, Western Cape

Wolvekraal Guest Farm

"Julle moet die heerlikste appeltert in die land gaan eet by Lazy Lizard en gaan maak ook 'n draai by die kwekery. "

Vanrhynsdorp, Western Cape

Van Rhyn Guest House

"Vanrhynsdorp is seker net 'n toeristebestemming tydens blommetyd of oppad na Namibië? Was ideaal vir laasgenoemde."

McGregor, Western Cape

Orchard Cottage

"Dit is 'n wonderlike rustige plek wat definitief 'n anderse rustigheid het."

Flamingo Vlei, Western Cape

Cape Oasis Guesthouse

"Die enigste pluspunt is die ligging van die gastehuis. Flamingovlei is pragtig met die uitsig oor Tafelberg."

Stellenbosch, Western Cape

Groenvlei Guest Farm

"Baie oulike, rustige dorpie en oulike winkeltjies."

Helderberg, Western Cape

Theebos Self-Catering Apartment

"It's beautiful with the wine farms very close and the long beach and everything you could want for a holiday. I always enjoy the Helderberg and we really enjoyed the Nature Reserve. There are amazing hikes there as well, besides the awesome scenery."

Oudtshoorn, Western Cape

Amanda's Cottage

"Lekker Karoo-wegbreek met tonne om te sien en doen."

Tulbagh, Western Cape

Manley Wine Estate

"Pragtige klein dorpie."

Struisbaai, Western Cape

At Patat Cottage

"Die mense van Struisbaai is baie vriendelik en gasvry. "

Swellendam, Western Cape

Die Skaapkraal

"A beautiful town with lots of lovely restaurants, hotels, museums and B&B's. Also close to beautiful nature reserves and national parks and mountains. Drive to the surrounding areas for lots more to see and do."

Tulbagh, Western Cape

EpiStay

"Great to cycle and relax - all in one destination. "

Yzerfontein, Western Cape

Swept Away Guesthouse

"Yzerfontein is baie stil, perfek vir mense wat juis wou wegkom van die alledaagse gewoel van die stad. Daar is wel 'n paar holtetjies waar mens bietjie kan uitkom en meer van die locals kan ontmoet. Een so 'n plek was Die Rooi Granaat, 'n klein maar fancy restaurantjie in die hartjie van Yzerfontein. Die mense was so vriendelik en verwelkomend, en die kos hemels! Geen kuiertjie in Yzerfontein sal die moeite werd wees sonder om daar ook 'n draai te maak nie. Dit was vir ons die cherry op die koek van ons vakansie in Yzer. "

Paternoster, Western Cape

Strandlopertjie

"Paternoster doen beslis iets vir die siel. "

Page
Page 1158 - Showing 34711 to 34740
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers