Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Robertson, Wes-Kaap

Randrivier Guesthouse

"Goeie toerisme dorp. Ons het die wynplase baie geniet."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Bovlei Guest Farm

"Klein dorpie, goeie atmosfeer."

Blouwaterbaai, Wes-Kaap

Kyki-C

"Lieflike area, stil en rustig."

Ceres, Wes-Kaap

Flatlets @ Kaleo Guest Farm

"Pragtig in die winter en somer :)"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Yellow Aloe Guesthouse

"Pragtige gasvrye dorpie, plattelandse hartlikheid."

Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

At Villa Fig

"Lovely, definitely the best part of the country. God blessed Cape Town with a magic wand. The streets are clean, no pot holes, roads well marked and it is a pleasure to speak to all the different races in Cape Town who are so friendly. Well done Cape Town, proud of you. "

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"Ek geniet Heroldsbaai baie. Die natuurskoon is wonderlik, die staproetes is pragtig, die strand is pragtig. Al wat ek sou verander, is om al daardie reuse vakansiehuise terug te wil verander na die pragtige, eenvouding, nostalgiese huise van die vorige generasie. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Cape Karoo Guesthouse

"Mooi Karoo dorp, pragtige ou geboue."

Sandbaai , Wes-Kaap

Sandbaai Country House

"Goed geleë, baie naby Hermanus en Gansbaai waar ons baie walvisse gesien het! Nie te ver vanaf Kaapstad nie."

Swellendam, Wes-Kaap

Elianthe's Guest House

"Pragtige dorp met baie eetplekke en ou historiese geboue."

Worcester, Wes-Kaap

Linge Longa

"Ek self is gebore en getoë in Worcester. Ken die dorp en sy mense. Baie lekker om daar te kuier en besienswaardighede te besoek. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Riviera Hotel

"Baie aangename vakansie atmosfeer. Volop verblyf en besighede voldoen aan vereistes."

Rawsonville, Wes-Kaap

Slanghoek Mountain Resort

"Rawsonville en omgewing is pragtig en daar is die mooiste natuur rondom jou en baie plekke wat jy kan besoek, dus is Rawsonville baie lekker om te besoek."

Brackenfell, Wes-Kaap

Shirley's Place

"Die view is amazing!"

Rawsonville, Wes-Kaap

Slanghoek Mountain Resort

"Du Toitskloof kelders is fantasties die mense gaan uit hulle pad uit vir jou."

Hermanus, Wes-Kaap

78 on 5th in Hermanus

"Lovely place. Peaceful and beautiful."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Excellent destination."

Worcester, Wes-Kaap

Linge Longa

"Het die sop en soetes fees baie geniet."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster's De Oude Muragie

"Paternoster is een van my gunsteling bestemmings"

Montagu, Wes-Kaap

The Vineyard Country House

"Ons gunstelling op roete 62."

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"Een van ons gunsteling bestemmings in die wêreld!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Dit was heerlik om daar tuis te gaan."

Heatherlands, Wes-Kaap

57 on Plover

"Dit sal werk, dis rustig en stil."

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders Nr 48

"Hartenbos is en bly die heerlikse vakansie vir ons. Sien uit na nuwe verwikkelinge in Hartenbos. "

Strand, Wes-Kaap

St Tropez 905

"Dit is 'n lekker plek om tuis te gaan."

Blad
Blad 1162 - Wys 34831 tot 34860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang