Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Die mense is vriendelik en die eetplekke maak almal heerlike kos. Ons geniet die omgewing en die Spa-behandelings help met daardie rustige gevoel wat pas by die mooi van die gebied."
"Very nice little place - die Rooi Windmeul on your way out of Bredasdorp on the way to Napier which is perfect for breakfast before you get on the road again. Bredasdorp itself does not have that much to offer as a tourist destination, but is a good base for the surrounding areas."
"Die Karoo Deli aan die oorkant van Youngs Halfway House is definitief 'n besoek werd. Die tipe braai-opset was 'n eerste vir ons. Werklik genotvol."
"A true holiday destination and perfect for a break from the hustle of city life. The town and its beaches are clean and well maintained. "
"Very clean with lots of old style homes and beautiful view of Langeberg mountains."
"Ons is oortuig daarvan dat die dorpie wel ryk is aan geskiedenis en kulturele skatte, maar daar is ook 'n steurende kommersiële invloed. Ons het die indruk gekry dat die oorspronklike karakter van die dorp verbloem word deur 'n oor-entoesiastiese toeriste-fokus. Dit wil voorkom asof die dorpie 'n naweek-dorpie geword het vir kunstenaars en stadsvlugtelinge. Soos 'n toenemende aantal dorpe in ons platteland word Pince Albert amper 'n spookdorpie in die week."
"Franschhoek is beautiful en ek sal dit aan enige iemand aanbeveel wat lief is vir wyn en lekker kos."
"Groenpunt has not much to offer, but is close enough to everything - one can even walk to the V&A and to town, so from that point it's suitable."