Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Mouille Point, Wes-Kaap

Dolphin Inn Guesthouse

"Clean, safe and beautiful. Stunning part of the world."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Oever Guest House

"Lieflike dorpie. So baie om te bied."

Flamingo Vlei, Wes-Kaap

Cape Oasis Guesthouse

"Veilige area naby aan nodige winkels en hoofweë."

George, Wes-Kaap

Ibis Place Guest House

"Love George - love the Garden Route. No better place for a nature lover."

Bloubergrant, Wes-Kaap

Dolphin Inn Blouberg

"Lovely, small town feel, some unique restaurants and clean beaches."

Tuine, Wes-Kaap

Hippo Boutique Hotel

"Tuine is baie mooi, alhoewel ek nie baie tyd daar deurgebring het nie."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Swept Away Guesthouse

"Mooi stil dorpie. Deel van die betowering is die stilte!"

Stellenbosch, Wes-Kaap

Evergreen Manor and Spa

"Baie lekker dorp, heerlike eetplekke."

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders Nr 48

"Hartenbos is 'n fantastiese vakansieplek."

Paternoster, Wes-Kaap

Malmok

"Aan te bevele. Van die beste bestemmings in SA."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Klokkies B&B

"'n Aangename en vriendelike ervaring!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Lewens-Essens B&B on C

"Die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en hulpvaardig."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"'n Pragtige plek wat skoon en netjies is."

Durbanville, Wes-Kaap

10 Windell Self Catering Accommodation

"Goed geplaas as 'n blyplek om die Kaap te verken en te geniet."

Robertson, Wes-Kaap

Magic TiPi at Lancewood

"Baie lekker dorp met heerlike eetplekke en alles wat mens sou benodig. Baie in omgewing om te sien en te besoek."

Velddrif, Wes-Kaap

15 Kingfisher

"Velddrif is goed as basis om die hart van die Weskus te verken."

Prins Albert, Wes-Kaap

Elfen House and Cottage

"Prins Albert is 'n baie oulike, rustige Karoodorpie. Daar is baie lekker eetplekkies. Kan nie wag om weer te gaan nie!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Log Home

"Die strand alleen is die moeite werd! Skoon en netjies en jy kan stap vir myle!"

Heroldsbaai, Wes-Kaap

Makarios on Sea

"Heerlike plek om in die son en see te kuier. Gesinsplek!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Beaufort-West soos die res van die Kaapprovinsie word baie goed skoongehou. Ons haal ons hoed af vir die munisipaleit en hul werkers. Welgedaan!"

Helderberg, Wes-Kaap

Greenways - Emerald Bay

"'n Pragtige omgewing is die moeite werd om te besoek en aanbeveelbaar."

Sedgefield, Wes-Kaap

40 Montage Village

"Baie lekker, rustige vakansiedorp."

Uniondale, Wes-Kaap

Huisie Ommie Hoek

"Uniondale is 'n klein juweel waarvan duisende mense vertel moet word. Die dorpie se grootste bate is sy mensvriendelikheid. Bring 'n uur in die dorpie deur en jy sal langer wil bly want jy het dan alreeds vriende gemaak met wie jy langer wil gesels. "

Blad
Blad 1175 - Wys 35221 tot 35250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang