Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 34970 resensies.
"Weet dis vir die beste vir vakansiegangers, maar die konstruksie op die oomblik maak dit amper onmoontlik om in Mosselbaai te kom."
"Oudtshoorn is 'n baie lekker bestemming, want daar is baie om te doen en sien."
"Small town, not a tourist attraction but en route to see the flowers in Nieuwoudtville, Vredendal, Vanrhynsdorp and Nieuwoudtville."
"Paternoster is een van die mooiste dorpies in ons land. Dit is jammer dat al die (onwettige) kreefverkopers, bedelaars en geleentheidsdiewe die ervaring effe versuur."
"Lekker omgewing om vakansie te hou, sal dit definitief aanbeveel. Rustige dorp met alles naby geleë."
"Sal beslis aanbeveel vir enige iemand vir 'n rustige wegbreek met pragtige uitsig en rustige atmosfeer."
"Pragtige, skoon dorp en vriendelike mense. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek."
"Die strand is nie juis mooi nie. Al aantrekkingskrag is die Weskus Nasionale Park. Daar bly nou al te veel mense. Daar is te veel huise. Natuur is verwoes."
"Best restaurants, wine tasting and scenery. Lovely market on a Saturday morning with music and arts and crafts. Was pleasant and enjoyable."