Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35225 reviews.
"Plettenbergbaai het die pragtigste see, vriendelikste mense enige tyd sal ek weer terug kom."
"Oulike en interessante dorp. Ons het net gevind dat produkte, soos bv. konfyt, baie duur is om te koop. "
"Stellenbosch bly een van die lekkerste dorpies om in vakansie te hou. Sal altyd een van ons gunstelinge bly. "
"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is."
"Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!"
"Pragtige kusdorpie, baie naby aan Kaapstad. Vir 'n lekker rustige wegbreek van die stadsgejaag."
"When you're in Prince Albert, go see a movie at The Showroom; it's a fully renovated art nouveau style cinema."
"Daar is eetplekke vir elkeen se smaak en voorkeer. 'n Moet op enige iemand se lys wat nog nie Plet besoek het nie."