Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"Besoek die vuurtoring! Pragtige kus en strande."

Murraysburg, Wes-Kaap

Freek's Cottage Farm Stay

"Het nie werklik tyd gehad om die dorp te besoek nie, maar die omgewing bied definitief heelwat vir die natuurliefhebber."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Wilgewandel Holiday Farm

"Oudtshoorn is a lovely place to de-stress!!"

Citrusdal, Wes-Kaap

Ukholo Lodge

"Citrusdal has beautiful scenery - though not much to do. A trip into the mountains to Algeria is worthwhile, and Clanwilliam was also very pleasant."

Knysna, Wes-Kaap

Point Lodge

"Sou graag langer wou kuier."

Hermanus, Wes-Kaap

Braeview Guesthouse

"Hermanus is altyd lekker, veral die "cliff walks". Sal nooit moeg raak vir hulle nie."

George, Wes-Kaap

The Farmhouse

"George is 'n baie lekker dorp en plek om vakansie te hou."

Glentana, Wes-Kaap

Rest a Bit at Glentana

"Die dorpie is pragtig en stil. Die strand is aangenaam, maar o wee, mens sukkel om daar parkering te kry."

George, Wes-Kaap

Ibis Place Guest House

"Die seewater is baie aangenaam en ek sal elke jaar gaan."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Absolute Bosch Guest House

"Heerlike eetplekke en alles binne stapafstand."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Yellow Aloe Guesthouse

"Clanwilliam kan baie meer doen om toeriste aan te trek."

Franschhoek, Wes-Kaap

La Galiniere Guest Cottages

"Franschhoek is voorwaar nog 'n juweel van Suid-Afrika en word duidelik so bestuur!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Swept Away Guesthouse

"Pragtige vakansiedorpie. Het amper sommer daar gebly."

Parow, Wes-Kaap

Smithland Guest Apartments

"Persoonlik dink ek Parow is baie sentraal geleë, binne bereik van alles."

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Place

"'n Wonderlike, natuurskone paradys met 'n absolute rustigheid en die beste "snoek parcel" op die Weskus!"

Worcester, Wes-Kaap

De Wilge

"Worcester is een leuke stad met een mooi winkelcentrum."

Prins Albert, Wes-Kaap

Swartberg Cottages

"Die Swartbergpas is beslis nie vir mense wat aan hoogtevrees ly nie! Ek beveel eerder die pad deur Meiringspoort aan. Die natuurskoon is asemrowend."

Tokai, Wes-Kaap

Morningside Cottage

"Baie sentraal indien mens verskillende dele van die skiereiland wil verken."

Montagu, Wes-Kaap

Rainbow Glen Guest Cottages

"Besigheidsplekke en ander besienswaardighede meestal binne loopafstand."

Robertson, Wes-Kaap

Wederom Guest Farm

"Robertson is 'n pragtige plek!"

Paarl, Wes-Kaap

Nuwerus Lodge

"Baie sentraal geleë."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oppi Dam

"Regtig BAIE om te doen! Puik!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Sir Lambert's Guest House

"Van haarsalon tot slaghuis tot drankwinkel tot vissers op strand en inwoners - wonderlik! Dorpie pragtig!"

Paarl, Wes-Kaap

110 Main, Paarl

"Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap."

Robertson, Wes-Kaap

De Hoop Cottages

"We truly have a beautiful country, Robertson included. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Klein dorpie, baie warm, sal nie te lank daar kan bly nie."

Harkerville, Wes-Kaap

Masescha Country Estate

"Interessante, kunssinnige dorpie."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Die omgewing se wyne en port is van hoogstaande gehalte."

Blad
Blad 1181 - Wys 35401 tot 35430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang