Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35461 reviews.
"Pragtige dorp met 'n heerlike, outydse sjarme. Heelwat besienswaardighede in en om die dorp. Lekker eetplekke."
"Bring alles saam wat jy nodig het, maar die winkel verkoop basiese benodigdhede."
"Pragtige Weskus dorp met 'n heerlike atmosfeer en netjiese voorkoms. Pragtigste sonsondergang oor die water. Gerieflik geleë binne 1 uur vanaf Kaapstad en met Darling net 15 km weg is dit 'n goeie keuse vir 'n heerlike vakansie."
"Brenton on Sea is perfek weggesteek en tog redelik naby aan Knysna as jy die ekstras nodig het om te koop."
"Agulhas is 'n fantastiese plek. Sal enige tyd as ons die kans het weer daar kom kuier."
"Dis 'n wonderlike plek vir mense wat wil wegbreek uit die gejaag van die lewe, dis 'n absolute kans om te rus en niks te doen nie."
"Ons sou graag vir Jacobsbaai 4 sterre wou gee, maar die tekort aan winkels om voorraad aan te vul, asook plekke om by te eet is 'n groot leemte, want 'n mens kan nie elke dag na Saldanha toe ry om inkopies te doen of uit te eet nie."
Three Anchor Bay, Western Cape
Green Point Self-Catering Studio"Delightful area if you like city living."