Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Dis die beste vakansie ooit. Dis so rustig en daar is geen lawaai of vullis wat oral rondwaai nie. Die dorp is skoon en veilig. Dit is beslis my gunsteling-vakansiedorp!"
"It is a beautiful place for resting and getting away from the noise of the city. Friendly people and very safe."
"Stunning plek met die nodigste dienste. Baie klein plekkies om te ontdek en skouspelagtig mooi. Rustig en nie 'n samedromming van mense op die strand nie."
"Nostalgia Restaurant het vir ons so bederf met die heerlikste aandete! Wonderlike restaurant in Oudtshoorn."
"Heerlike weer, mooi natuurskoon, skoon dorp met baie om te doen. Hartenbos-strandoord is netjies en veilig."
"Lots to do in Cape Town. Lovely weather and great meeting people from all over the world."
"Awesome, uistekende ligging, klimaat en restaurante. Baie om te doen en see-uitsig is uitstekend."
"Verken die gebiede om Gansbaai. Franskraal het 'n ongelooflike swemstrand met rivier wat inloop, warm water en helderste water!"
"An absolutely beautiful location with spectacular views, scenery, and sunrise, and sunsets."
"A great town to visit or sleepover at. Many museums, restaurants, Saturday market, berry farm and Bontebok National Park, art gallery, etc. Full of trees, nice atmosphere."
"The mall is rather strange for people who are new to the area. The Checkers seemed to be the highlight concentrated point where it's always busy. Other than that the locals are incredibly polite and the town is very clean and slow."
"Baie goed geleë en goed vir 'n wegbreek van die alledaagse gejaag van die stadslewe."
"Alhoewel die huis in die strand geleë is, is dit goed geleë om al die skatte in 'n groot area te kan geniet!"
"George is centrally located within easy reach of Herolds Bay and Victoria Bay as well as Wilderness and Sedgefield, a very clean but extremely busy town."