Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 39877 resensies.
Willie V. - 9th February 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
Aandete by 'n restaurant op Thesen Island word beslis aanbeveel.
Sharon G. - 9th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is die plek on the wees.
Abe S. - 9th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Net die perfekte plek om te gaan ontspan en af te laai.
Alet S. - 9th February 2021
staying in McGregor, Wes-Kaap
Ons was al 'n paar keer in McGregor. Dit is net die regte dorp vir ons stadsmense om weg te kom van al die gejaag en net te onspan. Daar is genoeg restaurante om by te eet en die mense daar is ongelooflik vriendelik.
Mariana K. - 9th February 2021
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Liezel L. - 9th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Dis 'n vakansiebestemming wat ek definitief weer sal besoek.
Hester H. - 9th February 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Dit is 'n paradys, 'n plek waar mens rus vir jou siel vind.
Riaan V. - 9th February 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker plek rustig probeer 4 Sheep, lekker geregte.
Laverne T. - 9th February 2021
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
Great place for a breakaway!
Everett J. - 9th February 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Now that the beaches are back open best place to go for that holiday destination.
Wendey J. - 9th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Dit is 'n plek wat ek enige een sal aanraai om te gaan besoek.
Leon M. - 9th February 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Glad nie meer wat dit was nie.
Vaughn D. - 9th February 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Always a fantastic place to visit.
Werner R. - 9th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Baie besig in die stadomgewing en ongemaklik met al die eenrigting rylane. Besienswaardighede soos bv. die kasteel is verwaarloos met min of geen parkering beskikbaar nie. Sal persoonlik nie weer in die stad boek nie maar wel op die buitewyke soos Tableview, Bloubergstrand, Melkbos, Strand of Gordonsbaai.
Desiree D. - 9th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Lovely beach areas that casual visitors are not always aware of.
Kobus B. - 8th February 2021
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Handige oornagplek.
Whitney J. - 8th February 2021
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Very beautiful.
Giovanni B. - 8th February 2021
staying in George, Wes-Kaap
Great place, nice and clean.
Susan S. - 8th February 2021
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Pragtige seedorp. Die dagbesoekers bederf die atmosfeer met harde musiek en gefuif op strand - papiere, drankbottels en glasstukke bly agter as hul weg is.
Brandon J. - 8th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Beautiful.
Sonja M. - 8th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus bly een van my gusteling bestemmings.
Andrew B. - 8th February 2021
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Ons is mal oor Sedgefield, dit het ’n baie rustige atmosfeer en is vir seker vol versteekte juwele.
Barend F. - 8th February 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie wat gerus besoek kan word.
Martie E. - 8th February 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Baie oulike vakansiebestemming. So rustig.
Celeste V. - 8th February 2021
staying in Hermon, Wes-Kaap
Nothing to see in Hermon really.
Lucia P. - 8th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
A beautiful, scenic little town.
Abre O. - 8th February 2021
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Geniet altyd vir Wildernis. Weer nie teleurgestel nie.
Shane W. - 8th February 2021
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Melanie J. - 8th February 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Hoogs aanbeveel vir ’n perfekte wegbreek of vakansie.
Elmarie V. - 8th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Mooi en skoon stad. Slaggatlose paaie.
Desigan G. - 8th February 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Wonderful holiday destination.
Marietha S. - 8th February 2021
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige dorpie. Ons het heerlik gekuier by Van Loveren wynplaas se restaurant Christina's onder hul lower groen bome. By Esona wynplaas het ons 'n unieke wy proe gehad in hul kelder. Ons het ook Birds Paradise besoek. Pragtige plek om jou kinders heen te vat. Four Cousins Restuarant op Robertson is 'n moet. Sal vir seker weer wil gaan kuier op Robertson.
Johean A. - 8th February 2021
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
It's a good enjoyable stay. The beach is close by, walking distance and a lovely view.
Yolande G. - 8th February 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Bettysbaai is pragtig, rustig en skoon! Oop see en nog baie on-ontwikkeld. Die swemstrand is mooi, parkering dalk net 'n bietjie min. Maar dis perfek!
Michele B. - 8th February 2021
staying in Langebaan, Wes-Kaap
I love Langebaan.
Chervon D. - 8th February 2021
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Clean road. Well maintained.
Lodine V. - 8th February 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kom van ’n klein dorpie en geniet maar altyd die Kaap wegbreeknaweke.
Sarah P. - 8th February 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Adeeba B. - 8th February 2021
staying in Hermanus, Wes-Kaap
So many places to explore when on holiday.
Karin B. - 8th February 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragtige dorpie met hope karakter. Sal beslis weer besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]