Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Hermanus is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede en mooi dorpies rondom om te besoek."
"Swellendam is a beautiful, clean, friendly town. The restaurant "Republic of Swellendam" is highly recommended, fantastic food."
"Perfek vir 'n laidback natuurgevulde vakansie met alle nodige winkels en restaurante as addisionele ekstras."
"Knysna is pragtig, skoon en netjjes, vriendelik en definitief 'n moet vir vakansiegangers."
Great Brak River, Western Cape
Die Ark"Dit is 'n baie goed geleë area vir verblyf en 'n rustige verblyf-area."
"The town is 20km from the location, so make sure you get everything you need from the shops if you do not want to drive that distance to get to a Spar for example."
"Robertson has an attractive main road with several coffee shops, restaurants, farmstalls, a lovely art gallery and several popular camping areas along the river. The butcher in town supplied fresh meat for braaiing and the many wine farms were attractive. The vineyards and mountain views very pretty. We noticed a few new shopping centres since our last visit several years ago."
"Lieflike dorpie waar jy waarlik kan afskakel van die daaglikse gejaag. Gouritz is die perfekte plek vir gesinsvakansies!"
"Dis die lekkerste plek om vakansie te hou. Die baie mense maak dit lekker. Teen die Vrystaat is Mosselbaai bàie mooi - geen potholes en alles werk tenminste en dorp is skoon en netjies."