Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18555 resensies.
Natasha S. - 3rd September 2018
staying in Melkbosstrand, Wes-Kaap
Melkbosstrand has a very nice and friendly feel with a lot of pubs.
Jill H. - 3rd September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Suited us perfectly as we were travelling through to see the flowers and it was a good, central stop.
Hasie T. - 3rd September 2018
staying in Wellington, Wes-Kaap
Gaan doen hulle Parkrun!
Tanya N. - 3rd September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Sal Lankverwacht vir enige iemand aanbeveel.
Isabel L. - 3rd September 2018
staying in Vredendal, Wes-Kaap
Lekker sentraal geleë. Ons kon gemaklik op 'n dag na Clanwilliam reis om die blommeskou in die kerk te besigtig. Verder was Lambertsbaai, Doringbaai en Strandfontein ook `n besoek werd. Alhoewel die weer nie so gunstig was vir blommekyk nie, het ons tog mooi blomme gesien en kon ons ons lus vir seekosse by die omliggende kusdorpe bevredig.
Herman H. - 3rd September 2018
staying in Witzenberg Municipality, Wes-Kaap
Baie mooi area om rond te beweeg. Wondelike plekke om te sien. Vriendelike mense.
Nastashia V. - 3rd September 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Somerset-Wes is 'n ideale area om te bly, aangesien dit basies in die middel van alle betemmings is. Jy's binne 'n halfuur in Kaapstad en korter as 'n uur by lekker wynplase. Boonop is die see en strand 10 minute weg. Daar is bekostigbarie verblyf en pragtige uitsigte van die berge en see.
Betta H. - 3rd September 2018
staying in Bovlei, Wes-Kaap
Sal weer daarheen gaan.
Herman H. - 3rd September 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Mooi dorp om in te beweeg. Vriendelike mense en skoon ligging.
Annamari G. - 3rd September 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons kon nie swem nie. Die water was te koud!
Selma O. - 3rd September 2018
staying in Murraysburg, Wes-Kaap
One of those towns that does not seem to offer much at first, but when you delve deeper and chat to the locals there are some quirky characters to meet and some interesting things to see.
Hanlie R. - 3rd September 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam is 'n heerlike dorp om vir al tydens die blomme seisoen te besoek. Heerlike klein winkels en ander besoekwaardige juweeltjies is oral te kry. Die blommeskou se uitstalling was ongelooflik en 'n moet vir blommekykers voor hulle verder reis. Dit gee jou 'n baie goeie idee waar om vir blomme te gaan soek. Lekker tee- en koffiewinkels en wonderlike eetplekke. Goeie waarde vir geld.
Hanlie R. - 3rd September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Parternoster is 'n klein juweel. Ons was net jammer dat ons op 'n Sondag daar was, want alles was toe! Die omgewing is egter wonderlik met baie lekker plekkies om te besoek. Panty Bar op Parternoster is 'n moet.
Michelle M. - 3rd September 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Small town feel. Friendly people who live in Oudtshoorn. Lovely venue for sporting competitions centrally located in town.
Tracy Lee G. - 3rd September 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Great village vibe within the city and close enough to easily travel anywhere in Cape Town. Tree-lined and lovely, safe area.
Daniel Marius T. - 3rd September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Lekker sentraal geleë vir oorslaap op pad na bestemming en besienswaardighede.
Claire R. - 3rd September 2018
staying in Stanford, Wes-Kaap
Wonderful, quaint village town.
Basil . - 3rd September 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragtige berge en goeie plek om weg te kom van die stad vir 'n naweek!
Eloise B. - 3rd September 2018
staying in George, Wes-Kaap
George is such a beautiful little town and the people are so friendly.
Elizabeth M. - 3rd September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Plekkie is pragtig en die ideale plekkie om te kan ontspan en net mens se vlegsels los te maak.
Santa D. - 3rd September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die kultuur, uitsig en rustigheid is definitief 'n rede om terug te gaan.
Natasha O. - 3rd September 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Perfek!
Tiaan P. - 3rd September 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Die naaste winkels is in Robertson, so kom gereed.
Elaine K. - 3rd September 2018
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet.
Nicole M. - 3rd September 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
The unit is even more ideal because it is close to most shops and restaurants. The view from the balcony is exquisite. Beautiful gem.
Elsabe C. - 3rd September 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Aangename plek om vakansie te gaan hou.
Magda B. - 3rd September 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtig skoon met al die nodige fasiliteite. Ons het ook veilig gevoel.
Estie M. - 3rd September 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Lieflike kusdorpie met die mooiste sonsondergang.
Ben S. - 3rd September 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Blommeskou was skitterend. Interessante en vriendelike dorp.
Isabel L. - 2nd September 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Ongelukkig was die weer onguur en kon ons nie op 'n bootrit gaan nie en was maar binnenshuis gebonde. Ons het egter oral rondgery en het lekker seekosse geniet by Paternoster.
Rista B. - 2nd September 2018
staying in George, Wes-Kaap
Red Berry Farm is 'n verpligte stop.
Selenta C. - 2nd September 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Pragtige omgewing.
Wynand L. - 2nd September 2018
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Sal beslis weer gaan.
Helga D. - 2nd September 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Stil en veilige omgewing.
Andries H. - 2nd September 2018
staying in Parow, Wes-Kaap
Dit is baie sentraal van verskeie besienswaardighede. Parow is baie netjies en skoon en die paaie is in 'n puik toestand.
Andre V. - 2nd September 2018
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Mooi, klein dorpie.
Herman L. - 2nd September 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons kamp gereeld daar.
Hennie V. - 2nd September 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Histories en pad vol slaggate.
Isabel L. - 1st September 2018
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Genoeg besienswaardighede in en om die dorp!
Jean D. - 31st August 2018
staying in Ceres, Wes-Kaap
Baie mooi plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za