Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Woonstel

"Net die Langeberg Mall kan meer winkels bykry en ook movies aangesien ons George toe moes ry om te gaan fliek."

Agulhas, Wes-Kaap

Fagans

"Dit is regtig 'n lekker plek om uit te span. Daar was gelukkig nie 'n verdrukking van mense nie, hoewel die weer heerlik was. Sal beslis weer teruggaan."

Montagu, Wes-Kaap

Montagu Springs

"Suitable for a simple stay. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Alista

"We go to Mossel Bay for the surfing but I enjoy their main road shops as they are interesting and quirky. The accessibility to the beach is lovely and gives a holiday feel - we mostly go to the point and main road so do not do much else there."

Murraysburg, Wes-Kaap

Karoo Garden Suite

"Dit is 'n rustige, mooi ou dorpie wat kan doen met 'n inspuiting deur meer toeriste."

Robertson, Wes-Kaap

theLAB Robertson

"Sal die plek enige tyd aanbeveel."

Kaapstad, Wes-Kaap

Deon se woonstel

"Dit word net elke keer erger en meer van 'n hool. Die verkeer is ongelooflik erg. Oral is plakkerskampe en bedelaars."

Stilbaai, Wes-Kaap

Platdak Selfsorgeenheid

"Sterrehemel is 'n 'small gem' - heerlik daar geët en die diens was voortreflik. Die strande is skoon en daar het ons wonderlike herinneringe gebou. Beslis 'n plek om weer te besoek."

Agulhas, Wes-Kaap

Ankers

"Winderig, maar heerlik. Die boekwinkel by Beachcomber was 'n treffer, asook Fish and More (heerlike snoekpatee) en die koffiewinkel was voortreflik."

Agulhas, Wes-Kaap

Oceanview House

"'n Moet-sien! Vreeslik mooi en baie baie rustig as mens soek om te ontspan."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Hartenbos Self-catering Apartment

"Baie om te doen en te sien. Sal enige tyd weer kom kuier."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Dit is 'n baie gasvrye dorp met vriendelike mense."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Point Hotel

"Ons inwoners van Tuinroete en trots op Mosselbaai en omgewing. Hartseer dat ons gaste in sulke plekke moet trakteer."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dagbreek

"Small town and was pleased that it had a Halaal Steers at the filling station."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Skoon dorp, vriendelike en behulpsame mense."

Paarl, Wes-Kaap

Little Oak Garden Cottages

"Pragtige dorp. Mal oor die uitsig op die berge."

Agulhas, Wes-Kaap

High Level Self-Catering

"Pragtige plek met vriendelike mense."

Knysna, Wes-Kaap

Sea and Valley

"Een van ons gunstelingbestemmings!"

Gansbaai, Wes-Kaap

Gansbaai Central Accommodation

"So many things to do and great places to see! Love it!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Genoeg kwaliteit restaurante en besienswaardighede."

Leeu-Gamka, Wes-Kaap

Pastorie Huisie

"Dis uiteraard baie afgeleë, maar nietemin vol bekoring en met 'n interessante plek of drie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Rus-i-Biki

"Heelwat toerismeplekke om te besoek, maar dis 'n besige trokdorp."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Gabriella's Accommodation

"Net jammer van die plekke wat vroeër toemaak op 'n Saterdag. Het ongelukkig laat gearriveer omrede verpligtinge in Belville en kon nie alles gaan sien nie."

Knysna, Wes-Kaap

Stay @ 24 Malachite

"Breathtakingly beautiful! My ideal place for running, hiking and birdwatching."

Vanwyksdorp, Wes-Kaap

Watermill Farm Cottages

"Van Wyksdorp is 'n oulike plekkie in die middel van die Karoo met 'n bekoring van sy eie. Ek sal graag weer gaan!"

Bettysbaai, Wes-Kaap

Lily House

"Daar was baie probleme met die krag die naweek, maar ons het nogsteeds baie lekker gebly en is mal oor Bettysbaai."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa de Vie Self Catering 2

"Plan trips outside the traffic peaks."

Blad
Blad 17 - Wys 481 tot 510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang