Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35901 reviews.

Agulhas, Western Cape

Cliff Haven

"It's a town we could retire in."

Beaufort West, Western Cape

Grace's Place

"Ek dink nie Beaufort-Wes is 'n slegte toeristebestemming nie. Ek kon nog net nie genoeg tyd daar spandeer om dit te waardeer nie. Ek is gewoonlik net op pad boontoe of ondertoe."

Wellington, Western Cape

Grande Arvore Apartments

"As my hometown, I will always be happy visiting Wellington."

Lamberts Bay, Western Cape

Ocean View

"There is not much happening here, and the beggars are terrible at the Spar, and surrounds. But a great place to unplug and reconnect with your family."

Gansbaai, Western Cape

180 Degrees Ocean Experience

"Gansbaai het my nie beïndruk nie, maar ek het verlief geraak op Franskraal en Stanford."

Clanwilliam, Western Cape

Citrus-Inn Unit 1

"Paaie is sleg. Instandhouding van paaie makeer dringend aandag."

Mossel Bay, Western Cape

Bayview Seefront Akkommodasie

"Mosselbaai was en sal altyd deel wees van ons lewe. Die strate en strande was mooi skoon. Nooddienste (ambulans) was egter baie teleurstellend. Ons het 'n noodgeval (beroerte/epilepsie aanval van 71-jarige) gehad Vrydag 21 Julie 13:30 en na die ambulans na 'n uur nog nie gearriveer het nie, moes ons die pasiënt verontrief en per motor geneem het na Bayview Hospital. Ek persoonlik dink nooddienste moet in so 'n mooi dorp vinnig en van topgehalte wees, aangesien dit 'n toeristebestemming is."

Riversdale, Western Cape

Oakhurst Guest House

"Baie oulike dorp sal beslis weer daar stop."

Swellendam, Western Cape

Kwetu Guest Farm

"Thanks for an excellent stay."

Stellenbosch, Western Cape

Anni Bos

"Dis net ongelooflik lekker!"

Cape Town, Western Cape

86 Waterkant

"Spectacular destination."

George, Western Cape

Villa Maria

"George is a beautiful town with exceptional people."

Velddrif, Western Cape

Harbour Lights

"Veldrift was nog altyd een van gunsteling kusdorpies aan die Weskus. Die kos en kultuur is uniek en die is mense baie vriendelik."

Hermanus, Western Cape

Pepper Berry Place

"Dit is 'n pragtige plek. Ons sien uit daarna om weer te kom kuier."

Hermanus, Western Cape

Hermanus Guest Rooms

"Hermanus beskik oor alles wat nodig is."

Jacobs Bay, Western Cape

West Coast Shores

"There's nothing much to do here but the tranquility is to die for."

Cape Route 62, Western Cape

Appelhuis

"Daar is baie om te doen en te sien op Route 62. Heerlike verblyfplekke om van te kies."

Beaufort West, Western Cape

Villa Contessa

"Niks besonders. Deurry dorpie!"

Stellenbosch, Western Cape

45D Anesta

"Altyd iets nuuts om te ervaar en Paradyskloof was 'n hengse verrassing!"

Knysna, Western Cape

Brenton on Sea Cottages

"Baie mooi waterfront, en see. Baie rustig."

Page
Page 14 - Showing 391 to 420
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers