Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"Paternoster is ongelooflik, 'n moet om te sien. Net een ding waarvan ons nie gehou het nie is die verkoop van kreef op straat deur die plaaslike inwoners."
"Die dorp het plek-plek bietjie aandag nodig, maar so is meeste dorpe. Dit bly egter 'n unieke omgewing. Vriendelike Weskus."
"I live in Cape Town so I'm naturally biased. It is, after all, the most beautiful city in the world. It was, however, my first visit to Melkbosstrand and I must admit I was pleasantly surprised. There is a vibrant busyness about the place and the people are very friendly. And then there's the beach and the beautiful mountain view of course."
"Mooi, skoon dorp met baie inkopiewinkels, maar parkeerplek is 'n groot probleem. Heerlike wandelpaadjies langs die see en bankies om die uitsig te geniet."
"Ongeveer als in die Kaap werk beter as in die res van die land. Kry asb 'n oplossing om die bedelaars by verkeersligte te beheer/hanteer."
"Kon nie glo hoe baie Mosselbaai uitgebrei het nie! Kinders het die ou posbus asook Hartenbos se seefront baie geniet. Wens ek het geweet van die treintjie wat ry tot by Seeplaas vir ontbyt - volgende keer vir seker!"
"It was a really nice stay and we did not have any issues. The restaurants available are a bit limited, but we could still get ourselves sorted and prepared our own meals."
"It is a normal little town that lies at the foot of beautiful mountains. I believe there are good places to eat and enjoy a glass of wine. Come experience it yourself."
"Nuwe deel van Lambertsbaai is baie mooi. Kuier by Muisbosskerm was puilk. Sal graag in museum wou gaan, maar ons was oor naweek daar en elke dag uitgery na omliggende gedeeltes. Was 40 jaar laas daar en baie het verander."
"Mooi omgewing en Wellington net langsaan is 'n pragtige ou dorp. Bainskloof pas is 'n lekker rit met jou motor - nuut geteerde smal bergpas met mooi uitsigte."