Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Pragtige vakansiedorp met goeie mense en lekker eetplekke. Baie ryk geskidenis en wonderlike natuurskoon. Fantasties vir families en vriende wat wil wegbreek."
"Fantasties - my week was te kort, het nie alles gesien nie. Sal definitief weer Hermanus toe moet gaan."
"Wilderness is a pretty small town with so many things to do and good restaurants."
"Knysna has so many entertainment areas and is safe, quiet and peaceful."
"Interessant. Alhoewel dit die gevoel gee van oud, is dit tog modern. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die diens wat ons by Spar ontvang het is puik."
"Almal was baie vriendelik. Strate is netjies en skoon en wil sommer daar gaan bly."
"Middestad het te veel ongure karakters wat ronddwaal op die uitkyk om iemand te uitoorlê. Maar, soveel vriendelike, hulpvaardige persone wat uit hul pad gaan om te help!"
"Love die dorp - sal beslis weer wil teruggaan. Een dag is hopeloos te min tyd."
"Daar is genoeg winkels dat mens nie kort-kort Knysna of George toe hoef te ry nie. Die Spar in Sedgefield is puik."