Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Pragtige natuurlike en landbou-omgewing, skoon en die bes-bestuurde stadsrade in Suid-Afrika. Sal vir seker terugkeer vir meer (dalk nog permanent)."
"Die omgewing is pragtig, maar behalwe vir die historiese straat in die dorp, was dit regtig 'n groot teleurstelling. Die dorp se standaarde en algemene toestand is kommerwekkend. Dit is duidelik dat die stadsraad nie in beheer is nie en basiese dienste is van baie lae standaard."
"Soos met meeste Suid-Afrikaanse plattelandse dorpies is die armoede en werkloosheid baie hoog in die omgewing. Ongelukkig is die bedelaars op straat baie oorweldigend en laat dit mens somtyds onveilig voel. Ons gevoel is dat meer gedoen moet word om bedelary op spesifieke punte beter te beheer, en sal dit ook help as die gemeenskap dalk meer kan doen om die probleem te help verlig. Indien dit nie verbeter nie, is ek bevrees die dorp sal later daaronder lei met toeriste wat Lambertsbaai sal begin vermy, veral buite seisoentye."
"'n Baie rustige plattelandse dorp met 'n eie, unieke geskiedenis en vriendike, gasvrye mense."
"Baie skoon en netjies. Gerieflik geleë en Mark was baie behulpsaam en vriendelik."
"Use Google maps if you're unfamiliar with Cape Town or you could end up in some unexpected but interesting places!"
"Lovely little fishing village with nice restaurants and little shops and a beautiful, long beach."
"Lovely little town with a beautiful beach. There are bushman paintings and great surf!"
"Make sure to note the weather situation before going. If it's too windy, avoid this destination."