Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30452 resensies.
Martiens D. - 8th April 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ek dink Hartenbos is die ideale vakansie bestemming vir enige gesin met kinders. Daar is so baie om te doen, die weer is omtrent altyd mooi en die mense is vreeslik vriendelik. Dit was ons derde keer in Hartenbos, en ons beplan al klaar weer om weer af te kan gaan soontoe. Ek sal Hartenbos enige tyd aanbeveel vir enige iemand wat n goeie vakansie bestemming soek.
Lucille D. - 8th April 2019
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Wonderlike, rustige plek. Sal definitief weer gaan bedoel.
Charl S. - 8th April 2019
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Ek sal more soontoe trek.
Elna G. - 8th April 2019
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Pragtige natuurlewe.
Arlene L. - 8th April 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Stunning town! To visit and relax in. The views are absolutely amazing.
Alison N. - 8th April 2019
staying in Gouritsmond, Wes-Kaap
I liked the uncommercialised feel about Gouritzmond and the natural unspoiled beauty of the place.
Marco S. - 8th April 2019
staying in Paradys, Wes-Kaap
Paradys is lekker sentraal geleë en 'n veilige omgewing.
Lemeez D. - 8th April 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Not at how I remember this area, it was a bit disappointing but we had a good time nevertheless.
Frans D. - 8th April 2019
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en baie gesellige restourante en naby al om gewilde Sedgefield Saterdag mark.
Derek M. - 8th April 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
We liked the fact that we had privacy and no noise.
Jolene S. - 8th April 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordensbaai is 'n prag plek.
Nadia B. - 8th April 2019
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Mooi gasvrye gemeenskap. Vermy net die Riebeekvallei hotel.
Lalaki T. - 8th April 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Safe.
Carina A. - 8th April 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Ongelooflik!
Elize M. - 8th April 2019
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Ons het 'n probleem gehad om 'n eetplek te kry, ons was laat en na 20:30 was daar nie meer plekke waar die kombuis oop was by restaurante om iets te eet nie.
Eugene B. - 8th April 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons gunsteling dorpie in die Karoo.
Colleen D. - 8th April 2019
staying in Fisherhaven, Wes-Kaap
Lovely area and safe.
Tina J. - 8th April 2019
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefileld se kalm atmosfeer en rustigheid is die hoofaantrekkingskrag vir families wat batterye wil herlaai, sonder 'n lawaai.
Monica R. - 8th April 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Verrassende kunsgalery!
Marco S. - 8th April 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Haroldsbaai is super mooi en lekker geleë in die Wes-Kaap. Ons sal definitief weer en weer teruggaan vir 'n vakansie of selfs net 'n breek.
Joane B. - 8th April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Kan nie wag vir die mall nie, Spar net baie beknop. Beautiful place.
Bernadine K. - 8th April 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Heerlik.
Lynne H. - 8th April 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Nadia - who assisted us was very well organised and exceptionally polite.
Mary-anne M. - 8th April 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordansbaai is die plek om te wees. Mense baie vriendelik. Restaurante fantasties om by te eet. Wonderlike swemplekke.
Rozelle O. - 8th April 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Pragtige dorp met vriendelike mense.
Elizna B. - 8th April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Wat 'n gem!
Hilda N. - 8th April 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Nee, maar moet maar versigtig wees as jy stort om nie te struikel nie.
Belinda D. - 8th April 2019
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Muizenberg is lovely. We ate supper at Carla's in Muizenberg, which we really enjoyed very much - Kalk Bay and Fish Hoek is a short drive away. Staying in Kalk bay would probably be a better option for exploring the area.
Beryl K. - 8th April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
It is quite expensive to buy anything in Yzerfontein so try and pack in what you need to avoid having to run to the shops. Not the friendliest people in the town itself. Nicest people we met were on holiday from Cape Town.
Niekie F. - 8th April 2019
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield het ons lekker verras omdat ons net altyd met die N2 daar deurry en nog nooit die dorpie verken of die see gesien het nie. Baie goed geleë om in te bly en die omstreke te gaan besoek. Daar is ook baie lekker koelte bome.
Gerbie L. - 8th April 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Dit was 'n fees!Die netheid van die dorp was opvallend.
Cherise W. - 8th April 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Ons is van Augrabies en voel soos Home away from Home.
Pierre B. - 8th April 2019
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Cape Town is awesome.
Coenrad D. - 8th April 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Sal beslis weer gaan.
Cornelius V. - 8th April 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Perfekte wegbreek ligging met mooi uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond met heerlike eetplekke.
Rina B. - 8th April 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige ou dorp met ouwêreldse gasvryheid.
Ockert V. - 7th April 2019
staying in Greyton, Wes-Kaap
Mooiste dorpie op my lys!
Peter R. - 7th April 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Lekker dorp met goeie eetplekke en wynplase ook naby.
Johannes M. - 7th April 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Rustige vriendelike dorpie.
Ronel J. - 7th April 2019
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Dis ons hele gesin se gunsteling vakansie-bestemming.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za