Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"Maak nie saak watter seisoen nie, die Boland bied altyd pragtige natuurtonele en altyd iets om te sien, te doen of te waardeer."
"Met Blouberg se strande wat toe is is dit maar stil daar en by Blue Peter is die strande toe en stil."
"Baie om te sien veral tot by Kangogrotte. Wilgewandel is beslis die moeite werd om te besoek."
"Amazing, especially in whale season and very peaceful! Loved our short holiday away from the city hussle and bussle."
"'n Pragtige dorpie en sal eendag weer daarheen wil gaan, net bietjie langer kuier."
"Ons hou van die weskus en sal sover moontlik altyd 'n draai daar gaan maak. Die paaie is in n goeie toestand en rustig om te ry. Afhangende van die seisoen as jy daar besoek aflê is daar altyd 'n verrassing om die draai. Die Weskus groei op 'n mens."
"De Rust het vir seker toerisme nodig. Dis 'n pragtige klein dorpie met gesellige Rooi Donkie Restaurant."
"Such a lovely town, stunning flat beach ideal for long walks and some nice, very decently priced restaurants. The pizzas at the yacht club/bar was amazing and a steal for the price!"
"One of my favourite roadtrip routes to take. Great scenery, exciting locations and adventures and fabulous South Africans to meet along the way- simply the best!"
"Lots of things to do and see around the area... Hartenbos, Botlierskop and Oudsthoorn Wildlife farms (to name a few) were our favorites. Some pretty great restaurants as well where you can have a real South African experience and culturally rich foods."
"This home is a small drive to the nearest shops and just the basics, but it is a pretty drive to Camps Bay and nearby areas where we spend the day. Kommetjie is definitely much safer feeling and private than any of the bigger cities and areas in Cape Town."
"Veilig, skoon, rustig. 'n Paradys vir die sportliefhebber, 'n groot keuse van koffiewinkels en restaurante. 'n Groot verskeidenheid van besighede om in al jou vakansiebehoeftes te voorsien."
"Pragtige toerismedorp en wynlande. Die baie swaarvoertuie wat die hoofstraat gebruik versteur egter die rustigheid."
"Dit gaan my verstand te bowe dat mense oorsee gaan terwyl ons plekke het wat so asemrowend is. Julle mis regtig uit."
"Dit was my eerste besoek aan Mosselbaai. Dit is rerig so mooi soos wat almal my vertel het. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek kan gee is al die boemelaars en dwelmverslaafdes wat jou irriteer veral in die aande. Ek het gesien hoe hul buitelandse toeriste vloek en met hul baklei as hul nie vir hulle geld wil gee nie. Ek dink nie dit skep 'n positiewe indruk van Suid-Afrika in die buiteland nie."