Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 19779 resensies.
Rolien D. - 27th February 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Die dorp self is baie skoon, netjies en mens geniet die nabyheid van die see baie!
Hanli V. - 27th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Juweel van die Weskus.
Gerda M. - 27th February 2018
staying in Elgin, Wes-Kaap
Hierdie deel van ons land is asemrowend mooi.
Scholtz V. - 27th February 2018
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Mal oor die plek.
Lizaan V. - 27th February 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek.
Willemien N. - 27th February 2018
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Dit is 'n stil en veilige area en het vir ons 'n goeie radius gegee om verskeie plekke te besoek.
Alethea L. - 27th February 2018
staying in Heatherlands, Wes-Kaap
Beautiful, lush area with stunning homes, safe and welcoming.
Wim V. - 27th February 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
What a beautiful beach, so peaceful and relaxing. Friendly people, lovely food and we will definitely be back.
Sureta W. - 26th February 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie lekker dorpie!
Chris D. - 26th February 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Sal weer Bloubergstrand besoek.
Nicolaas (nic) G. - 26th February 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Worcester is 'n baie ou dorp en omdat ons net oorgeslaap het, het ons nie veel besienswaardighede kon besoek nie.
Herman V. - 26th February 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Iets van alles. Avontuur, natuur en kunste.
Jade A. - 26th February 2018
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Beautiful place, gorgeous venues.
Liz C. - 26th February 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Mooi omgewing om te stap.
Corrine M. - 26th February 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Mooi plek.
Jessie S. - 26th February 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie rustige dorpie.
Magda N. - 26th February 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Groot Brakrivier is stil en rustig met landelike atmosfeer, maar binne bereik van baie aktiwiteite by Hartenbos, Mosselbaai en ook George en omgewing.
Elsabe R. - 26th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is tops!
Sandra T. - 26th February 2018
staying in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap
Great area, lots of wine farms to visit and the Kirstenbosch Gardens are stunning.
Jaco B. - 26th February 2018
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Ongelooflik mooi en veilig met baie om te doen in die area.
Janet E. - 26th February 2018
staying in Pinelands, Wes-Kaap
Naby aan als maar nie in die stad nie, rustige area en net 'n klipgooi van lughawe, Waterfront en stad af.
Linza B. - 26th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Altyd 'n wenner.
Laurence N. - 26th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Geliefde plek.
Juaney J. - 26th February 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Lieflike plek. Beslis die moeite wers om te gaan besoek.
Dewaldt V. - 26th February 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Ek is van opinie dat die inwoners van Van Riebeeckstrand die inkomste van meer toeriste sou waardeer, maar nie sou wou afstand doen van die "privaat" en rustige gevoel daar nie.
Werner B. - 26th February 2018
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Rustige pragtige dorp met die mooiste ou geboue.
Febe B. - 26th February 2018
staying in Witzenberg Municipality, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi omgewing.
Gideon G. - 26th February 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Was nie daar as toeris nie, maar in amptelike hoedanigheid.
Alinda P. - 26th February 2018
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Have to visit!
Sally D. - 26th February 2018
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Small, quiet town, not a lot to do but great for a quiet getaway.
Estie R. - 26th February 2018
staying in Greyton, Wes-Kaap
Dit bly 'n lieflike dorpie as jy 'n rustige wegbreek soek, maar restaurante veral vir aandete is beperk (baie maak deur die dag oop en 15:00 of 17:00 toe). Daar is so 3 plekkies waar jy aandete kan geniet en prys is so R250 pp.
Tracey W. - 26th February 2018
staying in George, Wes-Kaap
This is part of an annual trip that my elderly friend takes to South Africa, from the UK. He always enjoys George!
Henk D. - 26th February 2018
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
As jy Strandfontein toe gaan, vat maar alles saam. Dis 'n vakansie bestemming, so jy gaan rus daar. Daar is geen verkeer nie, en hulle het 'n pragtige karavaanpark met die mooiste uitsig. Die winkeltjie op die dorp maak reeds 18:00 toe, so as jy iets vergeet het, wikkel maar vroeg. Daar is ook 'n restaurant op die dorp wat maar redelik duur is vergeleke met ons dorp se restaurante. Besoek gerus ook vir Doringbaai (8km ver) en gaan proe wyn by Fryers Cove in die ou vis fabriek. NS: Onthou jou bergfiets-lekker roetes om te ry in die omgewing.
Amir K. - 26th February 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn has really grown on me in this past 2 years that I have come here. I will be back every year to visit this jewel of a place.
Nicole R. - 26th February 2018
staying in Vermaaklikheid, Wes-Kaap
It's my happy place.
Celeste T. - 26th February 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Veilig en rustig. Ons het gestap vanaf Sandbaai tot by Onrus se strand.
Jan D. - 26th February 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie goeie bestemming
Marlene V. - 26th February 2018
staying in Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap
Loopafstand.
Delucia J. - 26th February 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Lekker naweek by die see!
Tania L. - 26th February 2018
staying in McGregor, Wes-Kaap
Dis 'n oulike en klein dorpie met baie plekkies wat besoek kan word. Die dorp het 'n elektroniese toer en staproete.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za