Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Hermanus, Wes-Kaap

11 Westcliff Rentals

"Walvissen! Prachtig gebied, leuke cafés."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Lilybet

"We were on a flower tour and had it not been for an overcast day we would have been overjoyed with our stay. Still found "things" to do during our stay."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Blommenberg Guest House

"Beslis 'n moet om te oornag in Clanwilliam. Baie om te doen en te sien. Besoek asb. Strassberger Skoenfabriek, Ramskop Wildblompark en Biedouw-vallei."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Fantamagories-wonderlik."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Blommenberg Guest House

"Clanwilliam is a must-visit destination. People are very friendly and they offer lots of activities to do as well as a flower exhibition (in season). We visited the Strassbergers Shoe Factory and bought vellies. Went to Ramskop Wild Flower Garden - beautiful. Biedouw Valley is a must!"

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Oakron @ Patatsfontein Stay

"Route 62 is an absolute must! We were in awe of our beautiful country. I highly recommend Route 62 to all fellow South Africans as well as tourists."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Altyd Lekker

"Beaufort-Wes in opsig self is nie 'n fantastiese toerismebestemming nie. Die dorp is duidelik onder swak munisipale bestuur. Baie boemelaars en hawelose mense op straat wat lastig is. Daar is wel uitstekende gastehuise en oornagplekke wat handig is vir 'n lang reis Kaap toe."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Innikol 38

"Altyd 'n lieflike kusdorp om na terug te keer met vakansietye."

George, Wes-Kaap

21 Heather Road

"The Power Van is a must do if you are in George."

McGregor, Wes-Kaap

Betty Boop Kothuis

"Pragtige dorp en omgewing. Gaan maak gerus 'n draai by Meg en Steve by @ The Courtyard Restaurant vir die lekkerste ontbyt en aandetes."

Villiersdorp, Wes-Kaap

Dennehof Farm Guesthouse

"Probeer gerus Kelkiewyn Restaurant vir die lekkerste ontbyt en vriendelike personeel."

Sederberg, Wes-Kaap

Kleinfontein

"Die mooiste mooi! Die berge verander soos mens ry, maar dit bly indrukwekkend. Die blomme-uitstalling in Clanwilliam se kerk was die moeite werd om te sien. Ons het Ramskop besoek - dit is mooi, maar kort nog aandag. Die kaaskoek daar was heerlik!"

Doringbaai, Wes-Kaap

Diamond Divers Accommodation

"Piepklein plekkie. Kom net soontoe as jy absoluut niks wil doen nie."

Hermanus, Wes-Kaap

Sandbaai Woonstel

"Spesiaal gegaan vir die Lewende Waters Kerk Woensdag!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Daar is baie te doen en sien in en rondom Oudtshoorn."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beach Road Accommodation

"Een woord: Asemrowend."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Lugkasteel

"Dorp is skoon en netjies. Alles werk en paaie is in 'n goeie toestand."

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Lombards Guest House

"Die Old Jail nursery is baie interessant."

Swellendam, Wes-Kaap

Aan de Bergen Guesthouse

"Baie lekker gekuier in Swellendam. Fantastiese, unieke boekwinkel, eetplekke en winkels. Musuem en historiese geboue."

Worcester, Wes-Kaap

Eleazer

"Worcester is 'n pragtige plek om te wees met sy groen plantegroei en die hoogste bome en die uitsig oor die dam is asemrowend."

Kaapstad, Wes-Kaap

Die Kothuis

"The mountains are beautiful, so in love, would love to stay there."

Citrusdal, Wes-Kaap

Rockwood Farm

"A beautiful little town, surrounded by gorgeous citrus farms and dams as far as your eye can see. The town is perfectly situated, close to the West Coast, Cape Town and, of course, the areas where we find an abundance of flowers during the months of August and September."

Citrusdal, Wes-Kaap

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"’n Moet-sien-bestemming vir nuwe en gereelde besoekers."

Agulhas, Wes-Kaap

Suiderstrand Self catering

"Agulhas is langs die see. Dus is daar altyd wind. Maar wanner jy verby dit kom is die nutuur en die see tog gewillig om in jou hart in te kruip."

Citrusdal, Wes-Kaap

Cederkloof Botanical Retreat

"Baie arm dorp en ongelukkig tipies daarvan as mense belangstelling verloor het."

Mosselbaai, Wes-Kaap

The Bay Lodge

"'n Bedrywige dorp, maar mooi skoon en vol van besienswaardighede. Die beste marinemuseum in die land."

Swellendam, Wes-Kaap

Arumvale Country Retreat

"Swellendam is 'n pragtige dorp met mooi historiese geboue en ryk geskiedenis. Mense is baie vriendelik!"

Blad
Blad 283 - Wys 8461 tot 8490
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang