Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Piketberg, Wes-Kaap

Cornerstone Guesthouse

"Was my eerste besoek aan Piketberg, asook oornag en dit was verbasend oor die vriendlikheid van mense. Sal defnitief meer wil sien by my volgende besoek."

Hermanus, Wes-Kaap

78 on 5th in Hermanus

"Hermanus is an awesome town to visit. Friendly people that assist you where needed. Location of my stay was awesome."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Hokkie

"Lamberts Bay was disappointing as a destination. Although the beach was lovely, the small town was not inviting with few dining options."

Riviersonderend, Wes-Kaap

Die Ponthuis

"Dit is 'n plaasdorpie en nie veel om te doen nie. Het maar wyn proe gedoen en bietjie gaan stap."

Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Heights Villa

"Sal weer teruggaan soentoe, was 'n baie lekker naweek wegbreek."

Prins Albert, Wes-Kaap

Lavenders

"'n Heerlike rusplek met soveel te sien en te doen. Meer as wat ons verwag het. Ons moes eintlik nog 2 dae ekstra gebly het."

Calitzdorp, Wes-Kaap

3 Queen Street

"Calitzdorp is 'n klein dorpie en 'n goeie keuse as jy 'n Klein-Karoo-dorpervaring wil hê."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 4

"Teleurgesteld dat ons nie die Malgas-eiland kon besoek nie, want dit is gesluit."

Paternoster, Wes-Kaap

Gonana Guesthouse

"Paternoster is die vakansieplek waarheen ek elke jaar sal gaan. Gasvryheid, veiligheid, see en hul mense. Baie om te doen en te sien."

Hermanus, Wes-Kaap

Nautilus Guest House

"Bly maar een van my gunstelingplekke."

Kaapstad, Wes-Kaap

Inasmuch

"Beautiful place."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ma belle's Place

"Baie te sien/doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

602 Infinity

"Always love Cape Town, would move back there in a heartbeat."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Raaswater

"Yzerfontein bied deesdae iets van alles - 'n wye verskeidenheid restaurante, veilige wandelpaadjies, 'n onverbeterlike lang strand en dis boonop baie na aan Kaapstad geleë."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Protea Wilds Retreat

"Die natuurskoon is asemrowend!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Wonderlike plek. As ek meer as 5 sterre kon gee, sou ek 10 ster maak."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

"Ons doen elke jaar die R62 in die winter – dis die beste road trip in SA."

Worcester, Wes-Kaap

Suites on 74

"Worcester is nog lank nie ten volle deur my ontdek nie. Ek dink daar is nog juwele wat ek nie gesien of besoek het nie, soos die Kleinplasie Mark, en al die tweedehandse en antieke winkels op die dorp. Ek is van 'n baie klein dorpie in die Overberg, en dus is Worcester so naby aan die stad as wat ek kan kom. Alles is daar binne bereik van elkeen. Die Mountain Mill Mall is uitstekend en ongelukkig kan mens nie leë hande daar weggaan nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Marina Views

"Kaapstad is 'n unieke bestemming, iets van alles en natuurlik fantastiese restaurante."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach @ 100 meter

"Dis 'n baie mooi omgewing met baie om te doen."

Bredasdorp, Wes-Kaap

7 on South

"Netjies en stil dorpie. Mense daar is baie vriendelik!"

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Clear Water Oasis Guest Farm

"Genoeg besienswaardighede om te waardeer."

Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages

"Because of the rain we only checked out the pizza market and that was wonderful."

Vredenburg, Wes-Kaap

Hier Rus Ons

"Nice and safe place."

Agulhas, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Daar is iets om te doen vir almal! Sal weer kom kuier!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Sederberge is so mooi, en die dorpie het sy eie outydse bekoring. En jy kan alles koop wat jy nodig het. Dorp het alles."

George, Wes-Kaap

Oupa se Pitte Top Unit

"Baie ander alternatiewe beskikbaar."

Blad
Blad 287 - Wys 8581 tot 8610
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang