Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Witsand, Wes-Kaap

Seehuisie

"Skoon strand. Baie walvisse. Sal definitief weer besoek."

Mosselbaai, Wes-Kaap

117 Pinnacle Point Woonstel

"Ons was ongelukkig net daar vie twee dae en die weer het ons binne gehou, maar sou definitief meer tyd daar wou spandeer."

Greyton, Wes-Kaap

Die Markhuisie

"Mooi landelike dorp met 'n baie rustige atmosfeer. Nie verniet dorp van die jaar gewees nie."

Greyton, Wes-Kaap

Three Willows

"Greyton is well known to us as we have had family who used to live there. Good hiking and other attractions nearby."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Tokka-Tokka

"On this trip only an overnight stay each way travelling further."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Die Kaap is pragtig en Kaapstad is Knapstad, sal die Kaap altyd aanbeveel want daar is veel om te sien."

Agulhas, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Love this place. Did a walk on the board walk in the pouring rain and a smashing wind. The sea was just one big mess, but the energy flow, made me feel so special. This is the tip of Africa at its best"

Albertinia, Wes-Kaap

Brakvlei

"Fantasties vir wegbreek vir 'n naweek vir sy rustigheid."

Somerset-Wes, Wes-Kaap

Die Herberg

"Sentraal geleë naby winkels, wynplase en meer bekostigbaar as Stellenbosch."

Ceres, Wes-Kaap

Clearwater Living

"Beautiful and the town was pleasant and clean."

Velddrif, Wes-Kaap

Faodail Guest House

"Dit is baie stil in die aand, net iets wat ek nodig gehad, net die stilte."

McGregor, Wes-Kaap

The Bean Tree

"Die rustigheid kruip in jou siel in tot in so mate dat jy nie kan help om 'n bietjie daarvan weer huis toe te vat nie."

Robertson, Wes-Kaap

Hook Shot Lodge

"Gholfklub is ongelooflik mooi."

Hermanus, Wes-Kaap

The Whale on Main B&B

"Man, 'n skoon stad en die oudorp is fantasties instand gehou. Geen slaggate nie, kan jy dit glo. Daar is so baie om te sien en ook kuierplekke. Die strand is 'n Blouvlagstrand. Jy kan sien hier is vooruitgang en die mense is trots op hulle stad, nie soos bo in Gauteng nie."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Sunrise Bay Self-catering Accommodation

"Dit is werklik 'n baie mooi plek en ons het dit baie geniet. Ons sal definitief Plettenbergbaai weer besoek."

Worcester, Wes-Kaap

De Bergen

"The Karoo Botanical Garden is amazing."

Ceres, Wes-Kaap

Hillbilly Farm

"Lovely town and surroundings. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Ons gaan so gereeld as wat ons dit kan bekostig, daarheen. Karoo op sy beste."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tranquility

"Sekere gebiede baie mooi en veilig, maar maak seker dat jy nie verdwaal nie! Jy kan dan baie maklik beland in 'n vuil en gevaarlike area! Ongelukkig is baie strande bestrooi met rommel en ongelukkig wandel en slaap daar vele ongure karakters in baie goeie welgestelde areas."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Die Kloof

"Ongelooflik mooi. 'n Absolute moet."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

True North

"Baie rustige plekkie waar mens kan aftree. "

Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages

"Visit the Railway Market, one of the best!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Beit Shalom

"Ons het 'n wonderlike naweek gehad. "

Prins Albert, Wes-Kaap

Uitkyk House

"Quaint village, great fresh produce at farmers market Saturday morning, lovely art and crafts in town, beautiful open Karoo landscape!"

Blad
Blad 285 - Wys 8521 tot 8550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang