Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Ken dit nie. Net vir my 'n baie goeie oorslaapplek met my terugkoms na Kaap vanaf Gauteng."
"We enjoyed the Railway Market and visited wine farms and there's always plenty of places to eat."
"Hier is so baie om te doen en sien, ons kon dit nie eers in een vakansie doen nie. Ons kom vir seker weer, en bring sommer vriende saam."
"Ons is so lief vir Paternoster! Stil, rustige dorp vir 'n goeie wegbreek!"
"Lekker plekkies en restaurante om te besoek. Selfs die omliggende dorpies soos Jacobsbaai en Saldanha is naby."
"No place like Cape Town, always my first choice of a holiday destination, and all the wine farms - what a bonus!"
"Hierdie was 'n reis wat ek al lankal wou doen en so bly ek het. Agulhas en Struisbaai sien my beslis weer."
"Baie oulike klein dorpie. Vriendelike mense, rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig."