Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Arniston, Wes-Kaap

16 on Main

"Pragtige kuslyn met ideale visvangplekke."

Tulbagh, Wes-Kaap

Kliphuis on Kleinfontein Farm

"Many of the wine farms close early on weekends and public holidays so be sure to phone ahead."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dreams

"Baie slaggate in paaie. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Mitat Gastehuis

"Het ons verbaas, mooi skoon. "

Hermanus, Wes-Kaap

Karibu Self-catering Accommodation

"Great Saturday morning farmers market, a must to see."

Wes-Kaap

Kleinkloof Farm

"Would love to see more affordable, close to Cape Town, in the mountains places."

Boland, Wes-Kaap

Vredehoek Guest Farm

"Boland is my lewe."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Die mense van Gansbaai maak die plek pragtig."

Velddrif, Wes-Kaap

Shanty's Rest

"Velddrif is a very nice place with lots of activities and facilities to do and recommendable for everyone that wants to have a nice, relaxing, enjoyable and memorable time away."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Jollie Patrollie

"Nice plek en weer op my bucket list vir Dec /Jan."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Weskus Grotjie

"Lovely place, will be back."

Stilbaai, Wes-Kaap

See-Struis

"Soos die naam sê, stil is die baai."

Arniston, Wes-Kaap

16 on Main

"Arniston is such a calm town. I love the privacy this town has. I will definitely come back here again."

Knysna, Wes-Kaap

Forest Hills Taaibos Cottage

"Pledge Natuurreservaat is in die hartjie van die dorp en redelik onbekend. Sal dit graag volgende keer ook besoek."

Hermanus, Wes-Kaap

Piece of Paradise

"Goeie vakansiebestemming."

Gansbaai, Wes-Kaap

Zeezicht Oceanfront

"Ken vir Gansbaai baie goed, goeie hengelplekke, goeie pubs en baie om te doen en te sien vir groot en klein."

Nuwerus, Wes-Kaap

Hardeveld Lodge

"Verbasende skoon en rustige Namakwalandse dorpie."

Citrusdal, Wes-Kaap

The Old Village

"Baie, baie vuil in/buite die dorp - veral langs ou pad na Clanwilliam."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Elm Tree Guest Farm

"Ons beoog om a plot te koop in St Helena bay. Ons hou van die plekkie. Stil en skoon."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Oupa See

"Die mense met hul aksent en al is so vriendelik en gesellig."

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Pragtige dorp met vriendelike mense."

Montagu, Wes-Kaap

Mountain View @ The Little Gem

"Dit is 'n asemrowende plek. Die uitsig en natuur is pragtig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Grandview Guesthouse

"Sal die plek enige tyd aanbeveel."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Kalahari & Namib Cottages

"Yzerfontein is een van die mooiste plekke om te besoek! 'n Juweel in eie reg."

Yzerfontein, Wes-Kaap

Emmaus-On-Sea

"'n Skoon dorp en mense vriendelik."

Paternoster, Wes-Kaap

Baywatch Penthouse

"Hier kan liggaam en siel rus. Oulike restaurante en mooi natuur."

Blad
Blad 293 - Wys 8761 tot 8790
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang