Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35225 resensies.

Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Van Rhyn Guest House

"Ek het nie gelees of enige inligting gesien wat vertel van enige toeriste-aantreklikhede in die dorp nie, aangesien ek vir die eerste keer daar was, eintlik vir 'n begrafnis, maar daar was kans vir besoeke."

George, Wes-Kaap

Green Pastures Guesthouse

"Lekker plek om vakansie te hou."

Pringlebaai, Wes-Kaap

The West Wing

"Pringlebaai is 'n juweel."

Sedgefield, Wes-Kaap

Apartment 22

"Weggesteekte gem."

Stellenbosch, Wes-Kaap

4 Piet Retief

"Vriendelike dorp en baie geskiedenis in malike loopafstand."

Paternoster, Wes-Kaap

Hocus Pocus Cottage

"Beautiful place. The locals are great too."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Fairway

"Die Moederstad is altyd betowerend."

Ladismith, Wes-Kaap

Karoo Karos

"Pragtige plek."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Kookfontein Farm Cottages

"Was buiteseisoen baie stil."

Witsand, Wes-Kaap

Barnacles

"Lieflike, vriendelike plek."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Lemoenfontein Game Lodge

"Beaufort West was not a destination, simply a stopover, but Lemoenfontein made it worth the while. Look forward to returning in future during our travels."

Kaapstad, Wes-Kaap

Waterways

"Geniet dit om in die Kaap te kuier."

Hermanus, Wes-Kaap

155 Hermanus Beach Club

"Hermanus is 'n baie mooi dorp en ons geniet dit om daardie kant toe te gaan."

Robertson, Wes-Kaap

Stay @ Adderley 16

"Pragtige dorp, vriendelike mense."

Hermanus, Wes-Kaap

Kleine Vrede Farm Cottage

"Hermanus is maar 'n pragtige dorp."

Robertson, Wes-Kaap

50 White

"'n Plek waar ons graag sal wil bly."

Ladismith, Wes-Kaap

Ladismith Manor

"Heel billike plek om vir 'n aand oor te bly, en die eetopsies in die dorp het baie bekostigbare pryse."

Bettysbaai, Wes-Kaap

The Beach House

"Rustige, pragtige omgewing."

Greyton, Wes-Kaap

Hemelsbreed Farm

"Many shops with interesting wares. Many restaurants, but average food. Wonderful nature walks though."

Prins Albert, Wes-Kaap

By-Die-Koppie Guesthouse

"Pragtige plek met vriendelike mense. Wil weer gaan en volgende keer langer bly!"

Stellenbosch, Wes-Kaap

Domaine Coutelier

"Gaan gerus, die natuur en stilte sal julle goed doen."

Kaapstad, Wes-Kaap

Luxury Ocean View 1203

"Ek bly tans in Sydney en Kaapstad wen hom enige dag van die week!"

Houtbaai, Wes-Kaap

Waterland Lodge

"Sal hulle graag weer wil besoek."

Blad
Blad 292 - Wys 8731 tot 8760
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang