Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Hermanus is 'n baie mooi dorp en ons geniet dit om daardie kant toe te gaan."
"Heel billike plek om vir 'n aand oor te bly, en die eetopsies in die dorp het baie bekostigbare pryse."
"Many shops with interesting wares. Many restaurants, but average food. Wonderful nature walks though."
"Pragtige plek met vriendelike mense. Wil weer gaan en volgende keer langer bly!"
"So far this has been my getaway destination, mainly because it's an hour's drive to get it. Most houses are affordable and they have beautiful scenes."
"Fantastiese bestemming om net bietjie weg te kom van die daaglikse lewe se bedrywighede en rustigheid na te soek."
"Ons gaan al jare soontoe, en geniet dit altyd terdeë. Mal oor die strand en die vriendelike mense."