Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"We loved it. The people were friendly. We ate at the Dorpshuis which was excellent. We sat around a lovely cosy fire and had a great meal. We had enquired by WhatsApp at another restaurant. Although they were closed for the winter break they went out of their way to ensure that we were looked after by the Dorpshuis. I really appreciated this community spirit."
"Die Robertson-vallei is een van ons gunsteling plekke - so mooi en lekker dinge om te sien en te doen."
"Paternoster is een van die beste plekkies om na toe te gaan vir 'n wegbreek. Daar is wel petty crime, maar niks so erg om my weg te hou van die plekkie by die see nie."
"Die Kangogrotte moet hul winkels op die perseel heropen, dit is deel van die grotervaring. "
"Cape Town is truly the most amazing tourist destination. So many things to do, always too little time."
"Barrydale is 'n pragtige dorpie. Ek en my man was dadelik verlief op die dorp, en net daar en dan besluit ons gaan daar aftree."
"Dit is baie stil en rustig by Grottobaai. Dit sou lekker gewees het as daar 'n restaurant en 'n winkel beskikbaar was in Grottobaai self, maar andersins is dit 'n pragtige plek."
"Kort beslis meer wegneem-eetplekke in die dorp voorsien wat bietjie later oop is as 20:00."
"Love the little town. Offering a few different hikes, stunning beaches, specially Palmiet beach. Quaint little shops with an arty feeling."
"Watter vriendelike mense. Oral waar ons gegaan het was die mense altyd vriendelik en lekker geselserig."
"Die area het baie om te besigtig. Ons tydjie was te kort om als te eervaar, dis hoekom ons definitief terug gaan."
"Daar kan definitief meer winkels kom en banke. Dalk 'n mini mall met veilige parkering en security, daar is nogal baie bedelaars in die dorp."