Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Paarl, Wes-Kaap

5 on Pieter Hugo

"Pragtige, skoon dorp. Lief dit om daar te draai."

Hermanus, Wes-Kaap

Casa Del Mar 214

"Ons weet die dorp kan tydens vakansietyd baie besig raak, maar was vir 'n wintersnaweek baie bedrywig. Ons kan dit hoogs aanbeveel."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Pragtige bestemming om te besoek en soveel besienswaardighede. 'n Defnitiewe moet-sien!"

Sedgefield, Wes-Kaap

Apartment 22

"Ons lief Sedgefield en sal beslis oornag."

Hermanus, Wes-Kaap

A Farmhouse

"Clean town and friendly people."

Swellendam, Wes-Kaap

Aanhuizen Guest House

"Was mal oor die dorp, mense is baie vriendelik en dorp is skoon en netjies."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Oester 202

"Baie veilig en skoon."

Wellington, Wes-Kaap

Oude Wellington Estate

"The drive and surroundings are beautiful, the town seems well managed and the people are super friendly; and everything is on offer that you may need on your holiday, in terms of groceries and services."

Hermanus, Wes-Kaap

Huis by die See

"Friendly big little town."

Ceres, Wes-Kaap

Hillbilly Farm

"Love Ceres, perfect getaway, any time of the year."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Rus-i-Biki

"Mooi skoon dorp."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Beautiful Betty B&B

"Checkers was wonderful."

Prins Albert, Wes-Kaap

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Skoon en netjies en vriendelikke mense."

Kaapstad, Wes-Kaap

Aandvari Ocean View

"Was ons eerste vlug! Lughawe-aanwysings was puik. Het nie onseker of verlore gevoel nie."

George, Wes-Kaap

'n Gatvol

"Paaie in en om George was netjies. Wel padwerke hier en daar, maar dis bewys hul hou dit in stand. Dorp is soos wat mens kan verwag, vriendelike mense."

Hermanus, Wes-Kaap

Grundhoud

"Ons hou ten minste 2 keer per jaar vakansie in Hermanus. Dis 'n ongelooflike lekker plek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

West Coast Beach Villa

"Regtig nie veel om te doen of the sien in St. Helenabaai self nie, maar is naby ander plekke minder as 2 ure van Kaapstad. Aan die ander kant, jy gaan om te rus. As jy wil besig wees, kies liewers 'n ander plek."

Montagu, Wes-Kaap

Krom Cottage and Westway Corner

"Een van die mooiste dorpe in Suid-Afrika."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Stellenbosch is die ideale bestemming as jy wil wyntoere doen. "

Kaapstad, Wes-Kaap

504 Witsand

"The Mother City has lots of activities."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Surfers Heaven

"During our stay it was very quiet with almost no people around."

Gansbaai, Wes-Kaap

SEAesta Beach House

"Een van die off the beaten track juwele - gaan maak 'n draai en geniet die pragtige natuurskoon en mense."

Blad
Blad 302 - Wys 9031 tot 9060
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang