Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"St Helenabaai is 'n lekker bestemming met heerlike restaurante. Dis naby die ander dorpies aan die Weskus en ook naby Vredenburg wat 'n redelike groot dorp is met alles wat nodig is — selfs dokters en 'n hospitaal en natuurlik die nodige winkels in die Weskus Mall."
"Ek wens die locals wil net meer aandag gee aan die besoekers. Die natuur is amazing, maar mens moet eet ook. Die Slaghuis, Olies, was awesome."
"Ek is mal oor Lambertsbaai want dit is 'n baie rustige plekkie en ek geniet die lug en die omgewing."
"Ons is mal oor George. Dis 'n baie eksklusiewe plekkie met soveel om te doen en lieflike omliggende strande."
"The city tourism department should provide establishments such as yourselves and the places to stay a regular newsletter or website of things to do and places to go, etc."
"Swellendam is die 3de oudste dorp in RSA. Is uniek en doen gestand aan sy tradisie."
"Dit is werklik waar 'n pragtige plek waar die hartklop die mense van die omgewing is."
"Cape Town is the place to be. Come and see the stunning views or do a wine tasting, Cape Town has it all."
"Ons het die toring gaan besoek op Saterdag en gebruik gemaak van hul vriendlike restuarantjie. Die vriendlikste diens daar ontvang."
"Very pleasant town to visit in Winter with clear, crisp days and blue skies. The chilly nights are perfect for enjoying the many good restaurants in town."