Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Gousblom 6

"Sal hou daarvan om 'n huis daar te koop."

Kaapstad, Wes-Kaap

Nick's Seaside Rest

"Die ervarings sal my altyd by bly en die herinneringe is fantasties."

George, Wes-Kaap

Acorn Guest House

"Almal wat ons raakgeloop het in George was besonder vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar kuier."

Knysna, Wes-Kaap

Feel @ home

"Oulike dorp en baie om te sien in die omgewing, veral die mooi natuur."

Montagu, Wes-Kaap

MonTQ Guest House

"Interessante dorp, asemrowende natuurskoon, en dorp vol karakter."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Kussinkie

"Sal so dag of twee langer moet vertoef om by die besienswaardighde uit te kom."

Barrydale, Wes-Kaap

Over Karoo Inn

"Barrydale is 'n pragtige dorpie. Daar is soveel winkeltjies in die dorp. Wat dit nog lekkerder maak, is die feit dat jy kan stap na al die eetplekkies."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Town Condos

"Dit was so mooi stad maar word nou beset deur straatplakkers en uiters vuil. Jy voel onveilig om iewers te loop."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Pragtige Karoodorpie met unieke atmosfeer."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Breaker View

"Baie lekker restuarante en koffiewinkels en markte, en natuurlik die stand."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

"Nie meer die "studente Stellenbosch" van 20 jaar gelede. Toe het studente in strate beweeg, lekker en baie kuierplekke. Ek was skoon benoud toe ons die aand deur dorp gery het op soek na eetplek, dit het gelyk soos Hillbrow. So jammer."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

@ Mango's

"Even though we enjoyed our stay. We had to drive through the town and didn't feel quiet comfortable due to the condition of the town."

Worcester, Wes-Kaap

Da Rooms Accommodation

"Altyd goed om Worcester te besoek."

Prins Albert, Wes-Kaap

Wolvekraal Guest Farm

"Pragtige historiese dorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit

"Cape Town is the symbol what South Africa should be."

Rawsonville, Wes-Kaap

ATKV Goudini Spa

"The individual shops are nice and the town has a nice vibe, but it is not widely advertised in Goudini Spa, so people who do not know the area would not know of its existence."

Paternoster, Wes-Kaap

KwaThula

"Net jammer daar raas mense deur die strate wanneer mens dalk 'n middagslapie wil vat."

Velddrif, Wes-Kaap

Die Wilde Gans

"Ek het daar gebly vir 40 jaar en die plek het geweldig uitgebrei. Mense is nog net so vriendelik en hulpvaardig soos altyd. Is altyd lekker om ou bekendes te sien."

Mosselbaai, Wes-Kaap

25 on Rooiels

"Mooi plek en nie te besig nie. Mooi uitsigte."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Concord Apartment

"Mal oor Stellenbosch en alles wat dit bied."

Knysna, Wes-Kaap

Badger's Lodge

"Lekker biltong en droë wors gekoop en lekker ontbyt geniet in die waterfront, ons het geniet van die verblyf daarso."

Struisbaai, Wes-Kaap

Poolestreet 18

"Struisbaai is stunning. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Hillingdale on Alexandra

"Horrible traffic but beautiful."

Gansbaai, Wes-Kaap

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

"Vriendelike en behulpsame mense, groot verskeidenheid see-aktiwiteite."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Prince Albert is a place that one feel to go back to more than once. It is a wonderful experience; the town and the surroundings. Thank you for the stay."

Nuwerus, Wes-Kaap

Hardeveld Lodge

"Lieflike plek om oor te slaap as jy in die area is. "

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

Die Ark

"A beautiful place."

Doringbaai, Wes-Kaap

Die Anker Guesthouse

"Kom vir seker weer draai maak."

Blad
Blad 324 - Wys 9691 tot 9720
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang