Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Die treinmuseum is 'n belewenis, maar kort definitief aandag en beter personeel aan diens. Die Botaniese tuine is 'n "moet-sien". Reisigers moet beslis 'n draai gaan maak by Lancewood se fabriekswinkel vir fantastiese winskopies."
"Stilbaai is die rustigheid van self, heerlike vis en kalamari op hawe geniet en die kunswerk van die ou kar tonele baie geniet. Selfs tyd spandeer op die mark wat elke Saterdag geskied met heerlike pannekoeke, wafels en egte cappuccinos. "
"Besoek die stad gereeld. Familie woonagtig in Kaapstad. Verkeer 'n uitdaging - egter nie so erg as rit(te) vooraf beplan word."
"If only the whole of South Africa was like cape town! Beautiful, clean and warm! There is no place in SA like it!"
"Skeerhok padstal, Hooikraal slaghuis, Biltong slaghuis in die dorp, Kanetberg roetes, ens. Als van die beste. Heidelberg bied baie vir so 'n klein dorpie. Skoon, netjies en veilig."
"Die dorp is basies sinoniem met dr Chris Barnard. Punt. Dis die moeite werd, maar daar is nie veel anders vir die toeris nie. Verder moet mens maar na die Karoo Nasionale Park gaan. 4 Sheep Restaurant maak heerlike kos. Veral lamsvleisdisse is 'n moet!"
"I had no idea how beautiful Mossel Bay was, we travelled all over, the Kingfisher resturant at the harbour was great, don;t miss out on the old main road, gin making, wine tasting. Got it all."
"Lieflik, dromerig, natuurskoon pristine, skoon en uncluttered. Eetplekke en kuns en craft-plekkies lieflik."
"I have not been to Pringle Bay for many years. It has realy grown, but still a great place. The people and its natural suroundings. We will be back."