Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Besighede was nie oop nie oor die Paasnaweek nie. Vakansie-atmosfeer is fantasties met goeie water-vermaaklikheid."
"My gunsteling seebestemming, strand is baie veilig en baie restaurante om van te kies. Vriendelike dorpie."
"There is no other place with as many beautiful people as St. Helena Bay. Living there or visiting is worth every second. A true West Coast treasure like no other."
"Great family holiday location. Lots of fun things to do and the views are incredible."
"Die mooiste omgewing met Tafelberg wat oorheersend uitstaan. Ongelooflike atmosfeer wat 'n mens ervaar wanneer jy deur Kaapstad rondgaan. Die wynplase maak dit meer eksoties omdat dit so fantasties geleë is en dit is regtig 'n voorreg om van die pragtige wynplase te kan besoek. Die strande is ook pragtig en bereikbaar."
"Dis die vakansiebestemming van 'n leeftyd, ontspanne atmosfeer, en asemrowende natuurskoon."
"Rustige dorpie, ideale sentrale ligging om die Overbergkus vandaar te verken, met addisionele voordeel van kort reistyd na moderne inkopiesentrums in Somerset-Wes, of Kaapstad, of wynkelders."
"Met die terugkom en deur Beaufort na Paasnaweek was dit weer vuil, en dronk haweloses het op sypaadjies gelê."
"Ek persoonlik geniet dit om akkommodasie te bespreek in Kleinmond.Dis nie ver om te ry en ek hou net van die omgewing en die strand daar."
"Pragtige plek met pragtige mense! Een van daardie plekke wat 'n mens weer en weer na wil terugkom."
"Dis 'n pragtige dorpie met baie vriendelike mense en ek het nog nie beter vis en tjips geëet as dié op die kaai daar nie!"