Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34191 resensies.
Lize K. - 31st December 2018
staying in Tuine, Wes-Kaap
Baie mooi area en daar's hope om te sien en doen. Baie goeie restaurante.
Wim K. - 31st December 2018
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Mooi omgewing met baie om te doen. Dit was gerieflik om ‘n redelike verskeidenheid winkels naby te hê vir kosaankope en miskien goed wat mens vergeet het. Daar is baie swemstrande, Keurbooms se strande, Lookout Beach in Plet, Nature’s Valley, Beacon, en 5 strande by Robberg.
Theresa V. - 31st December 2018
staying in Hemel-en-Aarde Valley, Wes-Kaap
Dankbaar dat ons kon deel in die mooi van die Overberg.
Megan F. - 31st December 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Vriendelike mense en lekker wegbreekplekkie.
Simone D. - 31st December 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ouwêreldse bekoring, mooiste dorpie in die wêreld!
Gerhard W. - 31st December 2018
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie lekker wynplase!
Natasha L. - 31st December 2018
staying in Pinnacle Point, Wes-Kaap
Heerlike oord met baie om te doen vir die hele familie. Spa is besonders en die restaurant het ‘n pragtige uitsig. Heerlike staproetes!
Shafiek P. - 31st December 2018
staying in Vredenburg, Wes-Kaap
Baie goed geleë nie ver van al die dorpe nie.
Elmarie N. - 31st December 2018
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie nice.
Vernon M. - 31st December 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Safe, tranquil area with friendly people. The beach was always clean. Children/family friendly beach.
Maretha D. - 31st December 2018
staying in Riebeek-Wes, Wes-Kaap
Dit is 'n stil plekkie, maar natuurskoon is pragtig. Ek sal graag gedurende die week daarheen wil gaan en 'n paar dae daar vertoef om die area beter te verken.
Karmen V. - 31st December 2018
staying in Little Brak, Wes-Kaap
Die mense is vriendelik, veral die Pick 'n Pay personeel is ongelooflik behulpsaam. Van die straat tot die strande is silwerskoon.
Melanie B. - 31st December 2018
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Wilderness was amazing and we will return, the local restaurants we used at lunch times and every night due to the lack of facilities at the fairy Knowe. Beaches were clean and safe.
Marietjie S. - 31st December 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
'n Perfekte plek om vakansie te hou. Die strate en omgewing is skoon. Daar is genoeg restaurante om uit te kies en die uitsig is ongelooflik.
Lloyd S. - 31st December 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
We will always enjoy staying in the Durbanville area as we feel relatively safe moving around there even at night.
Gwen M. - 31st December 2018
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Oulike Klein Karoo dorpie met lekker restaurante en paar snuistery winkeltjies. Lekker onderbreking op die R62 op pad na iewers heen.
Charlia L. - 31st December 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die 4Sheep restaurant se kos is heerlik en die diens is uitstekend. Baie dankie vir alles, dit was lekker.
Tinus K. - 31st December 2018
staying in Welgemoed, Wes-Kaap
Fantasties.
Linette L. - 31st December 2018
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Rustig en veilig.
Hannelie W. - 31st December 2018
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Lekker stil en rustig as dit is waarna jy soek. Kan omliggende plekke lekker verken vanaf St Helenabaai.
Robert D. - 31st December 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Good central position to explore area.
Lenchen A. - 31st December 2018
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Lekker privaat.
Fg (humpty) D. - 31st December 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Sal ons weer sien.
Juan B. - 31st December 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Vreeslik besig in Desembermaand.
Gerard V. - 30th December 2018
staying in Silversands, Wes-Kaap
Mooi en veilige strand met lewensredders.
Teuns M. - 30th December 2018
staying in De Rust, Wes-Kaap
De Rust is an absolute juweel on Route 62 and the one and only base camp to explore Meiringspoort on a longer time basis than just passing through in one day! Lots to do and see in the district, a must stop-over and definitely one that we will come back to explore in the future.
Hendrik K. - 30th December 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Regtig 'n juweel van die Karoo met die asemrowende Swartberge in die agtergrond.
Hendrik S. - 30th December 2018
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Daar was ongelukkig 'n moord op 'n plaas in Bonnievale dieselfde aand wat ons daar gebly het.
Ronelle P. - 30th December 2018
staying in Lutzville, Wes-Kaap
Vir blommekyk, 4X4 roetes en rustigheid is Lutzville die ideale plek.
Erhard M. - 30th December 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is die beste.
Bernard L. - 30th December 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Het die geleentheid gebruik om die Christiaan Barnard Museum, sendingkerk en pastorie te besigtig. Dit was werklik vir ons prima-tyd wat goed bestee was. Wat 'n wonderlike geleentheid!
Valencia A. - 30th December 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
My gunsteling plek. Hope aktiwiteite vir kinders. Veilig en vriendelike personeel.
Josef N. - 30th December 2018
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Moenie net deur Calitzdorp ry nie, draai af op die Boplaas pad vir 'n paar great verassings. 'n Karoo lamspastei by Die Handelshuis sal jou na jou ouma laat verlang!
Nico E. - 30th December 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Sentraal tot die Boland.
Renée E. - 30th December 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ek was baie lanklaas op Oudtshoorn en het eintlik vergeet wat 'n fantastiese bestemming dit is. Daar is so baie om te doen! Ons kon beslis langer gebly het en dink reeds aan wanneer ons weer die kinders soontoe kan neem.
Lettie S. - 30th December 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lief vir Mosselbaai.
Louise V. - 30th December 2018
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige klein dorpie met baie karakter.
Karl Heinz P. - 30th December 2018
staying in Ceres, Wes-Kaap
Cherry picking at Klondyke Farm was a highlight. Magnificent view from the Gyropass View point.
Renate M. - 30th December 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige omgewing en wynplase.
Peter V. - 30th December 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Unsophisticated and uncommercialised. Just the way we like it.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za