Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Ons besoek Mossebaai twee keer 'n jaar. My tweede dorp. Ons maak al geruime tyd planne om te trek."
Great Brak River, Western Cape
Dwarswegstrandoord"Sentraal geleë en Mosselbaai en George is naby genoeg vir 'n dag-uitstappie."
"Kan nie wag vir Desember wanneer ons weer daar gaan uitspan nie en ons monde water al vir die waterblommetjiebredie by die padstal in Clanwilliam."
"As jy nog nooit daar was nie, maak 'n plan. Ek sal baie van my volgende vakansies in die omgewing hê."
"Daar is soveel ryk geskiedenis in Knysna en omgewing dat dit dalk wys is om 'n bietjie na te lees oor die dorp of van 'n toergids gebruik te maak, anders mis jy dalk van die weggesteekte juwele!"