Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 18555 resensies.
Corne L. - 18th June 2016
staying in Blanco, Wes-Kaap
Lekker om te stap in 'n veilige buurt en te sien hoe die omgewing ontwikkel.
Belinda S. - 18th June 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig, met mooi uitsig!
Deon S. - 17th June 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n baie mooi plek en ons sal Paternoster weer besoek.
Theo K. - 17th June 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Sal dit weer besoek. Altyd lekker om soontoe te gaan.
Willie M. - 17th June 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Daar waar ons was (Dagbreek), was uitstekend. Dis mos Kaapstad in die platteland.
Maarten D. - 17th June 2016
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Beautiful place just far enough away from the maddening crowd but close enough to cities.
Hilmir J. - 17th June 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Omgewing is baie rustig en veilig.
Tiffany S. - 16th June 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons het ons hart heeltemal verloor op Yzerfontein, soveel so dat ons nou ook 'n plot daar wil koop en 'n huis bou.
Martie K. - 16th June 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Pragtige dorp en baie sentraal geleë rondom die omliggende dorpe. Gerieflik om die stranddorpies rondom te besoek.
Gerhard D. - 16th June 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Lekker rustig.
Maria S. - 16th June 2016
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Baie vriendelike gemeenskap waar mens dadelik welkom voel.
Ilse H. - 15th June 2016
staying in Paarl, Wes-Kaap
Near to Cape Town, but not in the middle of the busy city life, as we had to see the doctors in Cape Town. Enough interesting shops and lovely restaurants.
Kobus B. - 15th June 2016
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam is ideaal geleë om die Sederberge te verken. Genoegsame goeie restaurante. Wupperthal, Matjiesrivier, Stadsaalgrotte, Algeria, Mount Ceder en al die passe 'n moet sien en beleef. Blaas maar die bande af na so 1.4 bar.
Dries & Yolanda H. - 15th June 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Nadine M. - 15th June 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is 'n unieke dorpie, enige toeris se droom.
Yolandi P. - 15th June 2016
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Ek sal voorstel, dat daar 'n bietjie meer dinge gereël word rondom vermaak, veral in die stil tye. 'n Mens op reis het vermaak nodig in die aand, en oor naweke.
Karl D. - 14th June 2016
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Ek was aangenaam verras oor die dorp - sal dit definitief weer gebruik as vertrekpunt vir 'n Kaapse besoek.
Karel V. - 14th June 2016
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
'n Interessante dorp met 'n ryk geskiedenis.
Christine C. - 13th June 2016
staying in George, Wes-Kaap
Lieflike dorp met vriendelike mense.
Phillip V. - 13th June 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Behalwe vir die Spur is daar geen ander eetplekke nie. Deur die dag voel jy nie veilig in die strate nie want daar is BAIE mense wat net rondloop. Maak jou baie baie ongemaklik.
Adriana C. - 13th June 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtig en ongelooflik!
Marinda S. - 10th June 2016
staying in Worcester, Wes-Kaap
Baie wynplase in die omgewing.
Pieter O. - 10th June 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Dis lekker in Bellville met naburige stede en dorpe wat naby is om te besoek, kan elke dag ander plekke besoek, ten laaste die Wes-Kaap is 'n skoon plek met discipline.
Elretha L. - 10th June 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Enigste bekommernis was veiligheid, maar ek het nooit onveilig gevoel nie. Pragtige strand!
Rachmat W. - 10th June 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is sprokiemooi, baie gesien en 'n heerlike tyd gehad in Hermanus, sal enige tyd weer Hermanus besoek.
Shaun C. - 9th June 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Lovely area, people, we visit twice a year.
Roelf V. - 9th June 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
'n Pragtige en skoon dorpie met heerlike eet- en koopplekke.
Dirk K. - 9th June 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ag, Prins Albert is pragtig! So rustig en vol verrassings!
Colin B. - 9th June 2016
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Mooi skoon.
Elzette C. - 9th June 2016
staying in La Provence, Wes-Kaap
Lovely estate.
Esme S. - 9th June 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Ongelooflik mooi.
Marlize C. - 9th June 2016
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Die area is baie skoon.
Ruida V. - 8th June 2016
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Geen probleem. Waar 'n mens ook al gaan, dit is altyd lekker om nuwe plekke te ervaar. Vishoek as deel van die Skiereiland se suidelike ontdekking(s) is net so aantreklik soos enige ander deel vir reisigers wat wil ontdek en ervaar.
Mariana N. - 8th June 2016
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Lekker sentraal naby al die wynplase ensovoorts!
Adri M. - 7th June 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Hoop die padwerke word gou afgehandel.
Tobey H. - 7th June 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein het jare terug al my hart gesteel met sy pragtige strand. Lekker skoon kusdorpie waar jy maklik van tyd kan vergeet.
Delia K. - 7th June 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Did not see too much of the town. Passed through on the way to Cape Town.
Kai L. - 7th June 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Boubergstrand is great. After the shock of the guesthouse experience, the time in Blouberg was great.
Elize H. - 6th June 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Dit is 'n mooi en rustige plek.
Riekert C. - 5th June 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
A.g.v. Bakgat sal ons nou altyd hier kom oorslaap. Hier is 'n paar goeie kos-opsies.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za