Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35608 resensies.
"Goed geleë met alle winkels en wynplase naby. Goeie en skoon paaie is opvallend."
"'n Ongelooflike netjiese, skoon dorp met die vriendelikste mense. Het baie tuis gevoel."
"Stellenbosch is bekend vir die universiteit, kultuur, wynbedryf en natuurskoon. Dit is gerieflik en sentraal om verskeie ander besienswaardighede te bereik."
"Ceres is pragtig. Hoewel ons slegs vir besigheid daar was, is die landskappe en areas rondom Ceres pragtig."
"What a clean and friendly town! The speed at which development is happening there is alarming, but we did appreciate the lovely new Spar and the Rosemead Artisan Bakery. The Schaap Island Trail was great, as were our rambles along the beaches in both directions."
"Dit is die mooiste plek en ons kan nie wag om weer te kom kuier nie. Dit is baie veiliger as waar ons vandaan kom."
"We enjoyed The Birds of Eden - well worth a visit."