Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Stilbaai skep 'n goeie indruk van netheid en daar is oorgenoeg plek om oefening te kry - swem, roei en stap. Die winkelpersoneel orals is vriendelik en alles wat mens mag nodig kry, is beskikbaar."
"Baie hartseer oor die vervalle Infanterieskool waar ek in 1974 met sóveel trots die juniorleierskursus voltooi het! 'n Kort toer deur die dorp vertoon die agteruitgang."
"Wonderlike bestemming. Die teater in die dorp is 'n pluspunt. Die restaurante voorsien in elke behoefte."
"Dis in die hart van die Tuinroete en stel jou in staat om die wonderlike strande, riviere, natuur en restaurante in alle rigtings te ontdek."
"Jy moet L'Agulhas toe ry vir die ligtoring en dis maar al wat daar is. So, in die somer is daar 'n see, maar dis maar dit."
"Ongelooflike mooi omgewing, met pragtige berge en mooi wynplase."
"Montagu en omgewing het baie te doen en te sien, 'n mooi omgewing en die trekkerrit by Proteaplaas is 'n moet."
"Geniet die "bird island" en Muisbosskerm was fantasties. Lekker eetplekkies en oulike kunsroete."
"Ongelooflik mooi, paaie is in 'n goeie toestand en ons het wonderlike mense langs die pad ontmoet!"
"Paternoster has something entirely unique about it that has given us a want to visit again."
"Kaapstad is die beste. Baie toeriste verkies die Kaap, maar meer moet gedoen word t.o.v misdaad en veiligheid, want dit is wat die toeriste laat twyfel om hierheen te kom, andersins is hul baie beïndruk met Kaapstad se besienswaardighede."